skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 18 November 2020

Kan ‘n mens Karel Schoeman se naam insluit by dié van die Sestigers? hoor wat prof. Willie Burger hieroor sê. Jy kan ook luister na Karel Schoeman se aanvaardingstoespraak tydens die oorhandiging van die Hertzogprys in 1970. René van Rooyen vertel hoekom sy besluit het om ‘n rolprent te maak oor Dalene Matthee se roman TOORBOS. Johan Myburg deel in sy insetsel nuus oor nuwe woorde wat ná 2020 in die Collins Dictionary gaan verskyn.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.