skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 2 Desember 2020

Luister na die laaste bydrae in die reeks oor die Sestigers. Die kollig val op Adam Small. Daar is ‘n argiefonderhoud uit 1994 waarin Small praat oor sy lewe en werk. Prof. Willie Burger gesels oor Small se letterkundige nalatenskap. In Johan Myburg se internasionale bydrae gesels hy oor die Costa-pryse, ‘n nuwe biografie oor die Beatles, en THE SHADOW KING, een van die boeke op die Bookerprys se kortlys.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.