skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en Boeke 20 Mei 2020

Ina Strydom praat met Etienne van Heerden oor sy jongste roman DIE BIBLIOTEEK AAN DIE EINDE VAN DIE WÊRELD. Johan Myburg sorg vir ekstra baie nuus uit die internasionale letterkundige wêreld, en gesels onder andere oor die Suid-Afrikaanse skrywer Marguerite Poland se benoeming vir 'n gesogte internasionale prys. Jy kan ook luister na Johan se insetsel wat verlede week nie uitgesaai is nie, waarin hy gesels oor die werk van W.B. Yeats, asook voorlesings van drie van Yeats se bekendste gedigte. Twee daarvan word deur die digter self voorgelees in 'n argiefopname wat 90 jaar gelede gemaak is.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.