skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 11 November 2020

Ilse Salzwedel gesels met Juanita Aggenbag oor haar roman STILLE WATERS. Jy kan ook meer uitvind oor LAPA se jeugromankompetisie, die wenners van vanjaar se SALA-toekennings en nuwe spanningsromans vir jou Kerslysie. Johan Myburg gesels in sy bydrae oor Roddy Doyle se nuwe roman, en bring hulde aan die Britse joernalis en skrywer Robert Fisk en die Amerikaanse digter en dramaturg, Diane de Prima, wat beide onlangs oorlede is.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.