Shows / SFM Allegaartjie van onderhoude

Episodes
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌊 ’n Klein robwelpie op die strand … help jy hom, of maak jy dinge erger? 29 Oktober 2026
🌊 ’n Klein robwelpie op die strand … help jy hom, of maak jy dinge erger? Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer klein robwelpies op ons strande langs die…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 🗳️ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026
🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - 🗳️ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzé oor…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING - 28 Oktober 2026
👥 In vandag se politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Chris Potgieter – Wyk 6…
SFM Allegaartjie van onderhoude📈💰Finansiële sorgvryheid begin met ’n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026
📈💰Finansiële sorgvryheid begin met ’n plan! Is ’n finansiële plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? 🤔 🎙️ Danny gesels met Dries…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 🐧 van pikkewyne tot olifante – elke spesie het sy plek in die natuur! 🐘- 22 Oktober 2026
Hoeveel weet ons werklik van wat in die dierewêreld aangaan? En besef ons hoe belangrik dit is om ons kosbare biodiversiteit te bewaar? 🎙️ In vandag se Kus tot…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING Oktober 2026
🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING 👥 In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeDEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING: 21 Oktober 2026
In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: Lodewyk Coetzee (Wyk 8)…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎗️💗 Steps of Courage – Elke tree tel! 💙👣 - 19 Oktober 2026
🎙️ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿🐛 Protek Home & Garden – Worms! What, why & how? 🐛🌿 - 19 Oktober 2026
Are armyworms destroying your lawn? Are aphids, mealybugs and scale insects taking over your beautiful garden? 🌱 🎙️ Join Paul Hartzenberg from Protek on SFM…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026
📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌳 Kus tot Kruin: die belang van bome in ons dorpe – plant ons die regte bome?15 Oktober 2026
🌿 Mosselbaai se huidige boomplantprojek plaas die kollig op die belangrike rol wat bome in ons dorpe en gemeenskappe speel. 🎙️ Vandag het Fred Orban in Kus tot…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING: 15 Oktober 2026
In hierdie politieke gesprek stel Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Jaco Lotter – die nuwe Wyk 17 🔹…
SFM Allegaartjie van onderhoudeDEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek 🐜 MUGGIES & ANTS – HOW TO BEAT THESE PESKY INVADERS! 🦟🌿 12 Oktober 2026
Muggies are everywhere, and ants are back in full force across the Garden Route! 🎙️ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek shares…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🐆 die toekoms van ons luiperds – wie beskerm hulle? 08 Oktober 2026
🐆 Die toekoms van ons luiperds – wie beskerm hulle? In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met dr. Bool Smuts oor die Departement van Bosbou…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎓 HARTLAND AKADEMIE – 'n Nuwe hoofstuk vir Afrikaanse Onderwys in Hartenbos - 08 Oktober 2026
🏫 Hartland Akademie, ’n nuwe Christelike Afrikaanse skool in Hartland Landgoed, open in Januarie 2027! 🎙️ Danny gesels met die nuwe skoolhoof, Hennie Louw…
SFM Allegaartjie van onderhoudeDEMOKRATIESE ALLIANSIE | WYKSKANDIDATE & WATERVOORSIENING: 07 Oktober 2026
🎧MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DEMOKRATIESE ALLIANSIE - WATERSEKERHEID Vandag stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate bekend: 🔹…
SFM Allegaartjie van onderhoudeDemokratiese Alliansie: Munisipale Verkiesing 2026 | GEMEENSKAPSVEILIGHEID - 6 Oktober 2026
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | GEMEENSKAPSVEILIGHEID Dirk Kotzé stel twee van die DA se wyksraadslede, Leon van Dyk (Wyk 10) en Lindie Edwards (Wyk 6), aan…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌿 bewaring begin waar ons woon 01 Oktober 2026
🌿Fred gesels vandag oor die voorreg én voordele daarvan om in ’n bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis. 📸 Ons…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026
Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿🐌 Protek home & garden | winning the battle against snails and weeds! 21 September 2026
All the wonderful rain has brought our gardens back to life, but it has also created the perfect conditions for snails and broadleaf weeds to thrive! In this…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin 🌊 Ons kus, ons verantwoordelikheid - 17 September 2026
Hierdie week is ons fokus op ons kusgebied en die globale deelname om op Sat. 19 Sept oral bekombaar, gemors van mense op te tel op ons strande.. Daar is die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeRev jou toere 🚌🌍Toere Sonder Brieke – In Afrikaans!-11 September 2026
🚌🌍 TOERE SONDER BRIEKE – IN AFRIKAANS! Fanie van Zyl van Rev jou Toere het by SFM kom gesels oor twee besonderse toerervarings wat later vanjaar voorlê: 🍷…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van…
SFM Allegaartjie van onderhoude🦈Sharks under pressure – a conversation worth hearing - 10 September 2026
In this week’s Kus tot Kruin, we spoke to Lynette Whittaker from Earth Legacy Foundation about the growing concern over the pressure being placed on South…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek🌱☀️🌿 the health benefits of gardening - 07 September 2026
Spring is in the air – and there’s no better time to get back into the garden! 🌱☀️ This week, Paul Hartzenberg from Protek chats about the many ways spending…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: Hondsdolheid by robbe – weet jy waarna om te kyk? 03 September 2026
Hondsdolheid by robbe – weet jy waarna om te kyk? In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met Val Marsh van S.M.A.R.T. oor ’n baie belangrike onderwerp…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌿 die natuur is in ’n krisis – wat kan ons doen? 27 Agustus 2026
Die natuur verkeer wêreldwyd onder geweldige druk – en die Tuinroete is geen uitsondering nie. In hierdie week se Kus tot Kruin vra Fred Orban: 🌍 Wat is die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌊 wanneer gewone mense buitengewone dinge vir die natuur doen - 20 Agustus 2026
Hierdie week op Kus tot Kruin het Fred gesels met twee passievolle inwoners van Mosselbaai – Val Marsh van S.M.A.R.T. en Ursela Viljoen van Manco. Hulle het…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌱 Get your garden spring-ready with Protek! 🌸 17 Agustus 2026
Spring is almost here, our dams are full, and gardeners across the Southern Cape are getting ready for a brand-new growing season! This week on Protek Home &…
SFM Allegaartjie van onderhoude🐝🐍 Kus tot Kruin – ’n Allegaartjie uit die natuur! - 13 Agustus 2026
Fred gesels vandag oor ’n interessante allegaartjie van nuusbrokkies uit die natuur – van sommer hier by ons tot elders in Afrika. 🐝 Dors bye by die honde se…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿 KUS TOT KRUIN | BOU AAN VEERKRAGTIGE LANDSKAPPE 🌿06 Agustus 2026
Klimaatsverandering, veldbrande en vloede raak ons almal – maar hoe berei ons onsself en ons omgewing beter voor vir die uitdagings wat voorlê? 🎙️ In hierdie…
SFM Allegaartjie van onderhoudeWCG NGO Jaco Londt 03 Agustus 2026
SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
SFM Allegaartjie van onderhoude🐜Protek - Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜03 Agustus 2026
Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜 Think winter means fewer insects? Think again! ❄️🐜 Unpredictable weather has kept ants, cockroaches, fleas and other…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌍 Kus tot Kruin | Die Natuur se balans – en ons rol daarin 🌿30 Julie 2026
Vanoggend op Kus tot Kruin het Fred na 'n paar van die grootste omgewingsuitdagings van ons tyd gekyk. Hy gesels oor die impak van menslike optrede op die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin | Wanneer ontwikkeling en bewaring mekaar ontmoet 🌿 16 Julie 2026
🌿Het jy die gesprek op Kus tot Kruin gemis? Corné Brink gesels met Fred oor die uitdagende, maar noodsaaklike taak om endemiese plante tydens…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026
Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. 🎙️ Hulle gesels oor: ⚠️ Biomassa- en…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026
Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎧🌿 KUS TOT KRUIN | Van Grootpoot tot Robbe – die natuur hou ons aan die praat! 🌊🐾 02 Julie 2026
Wat gebeur tans langs ons kus en elders in Suid-Afrika? 🌍 🎙️ Fred bring weer 'n interessante oorsig van die jongste gebeure, nuus en bewaringsake. 🌊 Die…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026
Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat…
SFM Allegaartjie van onderhoude🐔 🦡 🐆 🦊 KUS TOT KRUIN | Wie se ruimte is dit eintlik? - 25 Junie 2026
🐔 🐦🦌 Fred deel eerlike persoonlike ervarings – van sy drie geliefde lêhenne, 🐔Hettie, Bettie en Lettie, wat deur 'n wilde dier gevang is, tot die 🐟 vissies in…
SFM Allegaartjie van onderhoude2026 Plaaslike Regeringsverkiesing | Waarom is kiesersregistrasie só belangrik? 19 Junie 2026
Die munisipale verkiesing raak elke inwoner van Mosselbaai – van dienslewering en infrastruktuur tot die toekoms van ons gemeenskap. 🎙️ In hierdie betaalde…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026
Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? 🎙️ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿 DISCOVER PROTEK'S LATEST HOME & GARDEN INNOVATIONS! 🌿 15 Junie 2026
Keeping your home and garden in top condition has never been easier! 🎙️ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek revisits some of the…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌧️ Storms, Paddas en Bewaring: Wat Leer die Natuur Ons? 11 Junie 2026.mp3
Die onlangse storms het weer eens gewys hoe nou verweef ons as mense met die natuur is. 🌧️🌊 Vanoggend gee Fred 'n kort oorsig van die nagevolge van die storms…
SFM Allegaartjie van onderhoude💡 Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026
Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? 💡🚀 Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌳 KUS TOT KRUIN: BOME, UITSIGTE EN DIE REG VAN DIE NATUUR 🌳04 Junie 2026
Hoe balanseer ons die mens se behoefte aan uitsigte, ontwikkeling en veiligheid met die gesondheid en bewaring van bome? 🌿 In hierdie week se Kus tot Kruin…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek🐌🌿 SNAILS, RUST & PSYLLA – DON'T LET THEM TAKE OVER YOUR GARDEN! 🌿🐛01 Junie 2026
Winter moisture may be great for our gardens, but it also creates the perfect conditions for some unwanted visitors! 🐌 Snails and slugs can destroy young…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026
Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese “rewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n…
SFM Allegaartjie van onderhoude🦅🌿 KUS TOT KRUIN – ’n Tweede Kans vir ’n Rooivalkie 🌿🦅 21 Mei 2026
Hierdie week op Kus tot Kruin deel ons ’n besondere verhaal van omgee, deernis en die natuur se broosheid. ’n Baba Rooivalkie het onverwags in die sorg van ’n…
SFM Allegaartjie van onderhoudePOLITIEKE GESPREK: Agenda 2030 en Plaaslike Ontwikkeling Onder die Loep - 22 Mei 2026
Mnr Dirk Kotzé van die Democratic Alliance het vanoggend op SFM Streek RADIO 'n gesprek gevoer oor Agenda 2030, plaaslike ontwikkeling, infrastruktuur en die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek-🌳 Rooted for the Future – Why Trees Matter More Than Ever - 18 Mei 2026
🌳 𝐑𝐎𝐎𝐓𝐄𝐃 𝐅𝐎𝐑 𝐓𝐇𝐄 𝐅𝐔𝐓𝐔𝐑𝐄 – 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐎𝐖𝐄𝐑 𝐎𝐅 𝐏𝐋𝐀𝐍𝐓𝐈𝐍𝐆 𝐓𝐑𝐄𝐄𝐒 🌳 This week on Protek Home & Garden Care, Paul Hartzenberg chats about why planting trees is one of the…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌍 Wanneer die Natuur Balans Soek 🌿 14 Mei 2026
Fred gesels vanoggend oor iets wat die wêreld al hoe meer raak — storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde “natuurrampe”. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna?…
SFM Allegaartjie van onderhoude🦈🦊🌊 Kus tot Kruin – Die natuur se “skoonmakers” onder die vergrootglas - 07 Mei 2026
🦈🦊🌊 Kus tot Kruin – Die natuur se “skoonmakers” onder die vergrootglas Fred gesels oor ’n paar van die Tuinroete se mees misverstane diere. Die Witdoodhaai…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌿❄️ Winter Lawn Care Made Simple! ❄️🌿 04 Mei 2026
Winter is on the way in the Southern Cape, and now is the perfect time to prepare your lawn for a strong, green summer! 🎧 Paul Hartzenberg from Protek shares…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin- 🌿 Community Conservation in Action 30 April 2026
Fred had a truly insightful and encouraging conversation with Wendy Wiles from the Midbrak Conservancy. Wendy shared how the Conservancy operates and, more…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026
Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord 🎙️ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies én individue…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌿🐛 Garden pests taking over? Protek has the answers! 20 April 2026
From crickets and lawn caterpillars to aphids and whitefly — Paul Hartzenberg from Protek gives quick, effective solutions to protect your garden. 💡 Featuring…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌍 Goeie nuus vir die natuur – van wêreldwyd tot by ons eie kus! 16 April 2026
Vandag bring Fred ons inspirerende stories van hoe die natuur besig is om te herstel – en hoe slim idees ’n werklike verskil maak 🌱 🦪 Ontdek hoe hergebruikte…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026
Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike…