skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING Oktober 2026

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING

👥 In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend:

🔹 Lynette Meyer

🔹 Willem Faber

💬 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek.

❓ Aan DA Mayor Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munisipale Verkiesing 2026?

⚠️ Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.