skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

🌳 Kus tot Kruin: die belang van bome in ons dorpe – plant ons die regte bome?15 Oktober 2026

🌿 Mosselbaai se huidige boomplantprojek plaas die kollig op die belangrike rol wat bome in ons dorpe en gemeenskappe speel.

πŸŽ™οΈ Vandag het Fred Orban in Kus tot Kruin met Aiden Beck, 'n plaaslike omgewingslandskapargitek, oor die projek en waarom die regte boom op die regte plek soveel saak maak.

🌳 Waarom is bome so belangrik in 'n beboude omgewing?

🌱 Hoe bepaal ons watter boomsoorte die geskikste vir ons streek is?

🏑 Watter voordele hou goed beplande boomaanplantings vir inwoners en die omgewing in?

🎧 Skakel in op SFM Streek RADIO – elke Donderdag om 11:30 vir Kus tot Kruin!

The skinny

The skinny isn't ready yet β€” notes appear once the transcript is processed.