Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot kruin: Hondsdolheid by robbe – weet jy waarna om te kyk? 03 September 2026
Hondsdolheid by robbe – weet jy waarna om te kyk?
In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met Val Marsh van S.M.A.R.T. oor ’n baie belangrike onderwerp: hondsdolheid by robbe.
🦭 Hoe herken ’n mens moontlike simptome van hondsdolheid by ’n rob?
⚠️ Wat moet jy doen – en veral nié doen nie – wanneer jy ’n verdagte rob op die strand sien?
📞 Waar en hoe moet so ’n dier aangemeld word?
🔬 En hoe kan gewone strandgangers help met belangrike navorsing?
Ons hoor ook van die werk van die jong PhD-student Thabiso Mothibi, wat navorsing doen oor hondsdolheid by robbe en ’n beroep op strandgangers…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.