Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING: 15 Oktober 2026
In hierdie politieke gesprek stel Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend:
🔹 Jaco Lotter – die nuwe Wyk 17
🔹 Stephan Botha – Wyk 7
Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek.
Aan Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munisipale Verkiesing 2026?
🎧 Luister na die volledige gesprek.
⚠️Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.