skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 🗳️ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 -

🗳️ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem?

In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzé oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026.

✅ Wat moet kiesers vooraf weet?

✅ Hoe verloop die stemproses?

✅ Wat kan jy op stemdag verwag?

✅ Waarom is dit belangrik om die proses reg te verstaan?

🎧 Luister weer na die volledige gesprek.

⚠️ Betaalde politieke inhoud.

Die menings, standpunte en politieke boodskappe wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gas en/of die politieke…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.