skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING - 28 Oktober 2026

👥 In vandag se politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend:

🔹 Chris Potgieter – Wyk 6

🔹 Mark Furness – Wyk 6

💬 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe, hul prioriteite en wat hulle in die komende termyn wil aanspreek.

❓ Aan Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munisipale Verkiesing 2026?

🎧 Luister weer:

⚠️ Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die politieke party wat hulle…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.