skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies.

🎙️ Hulle gesels oor:

⚠️ Biomassa- en karkasbestuur ná rampe

🌊 Gevaarlike goedere wat ná vloede op ons strande uitspoel

🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing

Hierdie is sake wat ons almal raak en wys hoe belangrik voorbereiding, verantwoordelike optrede en bewaring van ons kosbare natuur is.

📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM

💻 Luister regstreeks: www.sfmstreek.com

🎧 Luister weer:

KUS TOT KRUIN – waar ons die belangrike omgewingsake bespreek wat ons kus, ons…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.