skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord 🎙️

Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies én individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm.

👉 Die vraag wat elkeen raak:

Waar en hoe kan ons elkeen ’n bydrae maak?

Luister gerus weer na hierdie waardevolle gesprek en ontdek hoe klein aksies ’n groot verskil kan bring.

📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo

🕦 Elke Donderdag om 11:30 – Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO

🎧 Luister weer. Dink saam. Doen saam.

#KusTotKruin…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.