Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot kruin - 🌊 wanneer gewone mense buitengewone dinge vir die natuur doen - 20 Agustus 2026
Hierdie week op Kus tot Kruin het Fred gesels met twee passievolle inwoners van Mosselbaai – Val Marsh van S.M.A.R.T. en Ursela Viljoen van Manco.
Hulle het vertel van die waardevolle netwerk van mense wat dikwels agter die skerms inspring wanneer ons kus- en seelewe hulp nodig het. Van gewone inwoners, huisvroue en -mans en vrywilligers tot diereklinieke en ander rolspelers – mense wat hul tyd, energie en kennis gee sonder finansiële vergoeding of guns, bloot omdat hulle omgee. 🌿🐧🐢🦭
Dit is hierdie mense wat, dikwels sonder enige erkenning, ’n werklike verskil maak wanneer ’n dier in nood is…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.