Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot kruin 🐧 van pikkewyne tot olifante – elke spesie het sy plek in die natuur! 🐘- 22 Oktober 2026
Hoeveel weet ons werklik van wat in die dierewêreld aangaan? En besef ons hoe belangrik dit is om ons kosbare biodiversiteit te bewaar?
🎙️ In vandag se Kus tot Kruin het Fred Orban ons op ’n interessante reis deur die dierewêreld geneem.
🐧 Pikkewyne en die uitdagings wat hulle in die gesig staar.
🐚 Perlemoen en die belangrikheid van bewaring.
🐢 Seeskilpaaie se ongelooflike reise oor die wêreld se oseane.
🎣 Weggooide hengelgerei op ons strande en die gevare wat dit vir diere en seelewe inhou.
🐘 Henry, die beroemde reuse-Afrika-olifant – sy merkwaardige geskiedenis en hoe sy lewe tot ’n einde…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.