Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Rev jou toere 🚌🌍Toere Sonder Brieke – In Afrikaans!-11 September 2026
🚌🌍 TOERE SONDER BRIEKE – IN AFRIKAANS!
Fanie van Zyl van Rev jou Toere het by SFM kom gesels oor twee besonderse toerervarings wat later vanjaar voorlê:
🍷 Mooiste Kaap- en Wynlandetoer
📅 26–30 Oktober 2026
⏳ 5 dae en 4 nagte
💰 R10 500 per persoon wat akkommodasie deel
🐘 Addo-, Tsitsikamma- en Tuinroetetoer
📅 23–27 November 2026
⏳ 5 dae en 4 nagte
💰 R9 950 per persoon wat akkommodasie deel
Albei toere vertrek vanaf George en sluit luukse vervoer, akkommodasie, ontbyt, aandetes, toegangsgelde en ’n ervare toergids in.
Pak jou tasse en beleef Suid-Afrika se mooiste bestemmings in goeie geselskap…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.