Shows / SFM Allegaartjie van onderhoude

Episodes
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🎧 Rodents causing problems? Protek has the solution! 🐀🌿 06 April 2026
Rats and mice can do serious damage – from chewing electrical wiring to spreading harmful bacteria, and even destroying your garden. In this discussion Paul…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿 Kus tot Kruin – Eko-ontwikkeling: werklik volhoubaar of net ’n modewoord? 🌿 02 April 2026
Fred gesels vanoggend weer oor eko-ontwikkelings op die Tuinroete – maar vra die moeilike vrae: 👉 Word die term “eko” nie dalk te maklik gebruik nie? 👉 Kan…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026
Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban…
SFM Allegaartjie van onderhoudeAgrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026
Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeA Fresh Standard for Hartenbos – Inside Food Lover’s Market’s Big Opening - 25 Maart 2026
Food Lover’s Market officially opens its brand-new store in Hartenbos tomorrow – and from what we heard in our conversation, this is more than just another…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: Die Tuinroete: ’n Paradys wat Beskerm Word deur Sy Mense 19 Maart 2026
Die Tuinroete word oral beskou as ’n ware natuurparadys – en dit is nie toevallig nie. Dit is danksy die mense en organisasies wat hier woon, wat dit…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌱❄️ Get Your Winter Garden Ready – The Right Way! 🌿 16 Maart 2026
Getting your garden ready for winter planting? Protek has the answers! This week, Paul Hartzenberg shares practical tips on: ✔️ Proper garden bed preparation…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin – ’n inspirerende reis deur bewaring en samewerking – 12 Maart 2026
Fred neem ons saam op ’n inspirerende reis deur bewaring en samewerking – van ons eie kus tot diep in Afrika 🌍 Fred gesels oor: 📸 Danabaai Bewarea se kameras…
SFM Allegaartjie van onderhoude🕷️🦈 Kus tot kruin: die “grillerige” kant van die natuur🕷️🦈- 05 Maart 2026
Kus tot Kruin gesels Fred oor die die natuur se elemente wat baie mense laat gril — van haaie en muise tot spinnekoppe en vlieë. Maar is hulle regtig net iets…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌱 Weeds in your lawn or paving? Protek has the answer! 🌱 - 02 Maart 2026
With the recent growth spurt in our gardens, weeds are popping up everywhere. This week on SFM, Paul Hartzenberg from Protek shared practical solutions to kill…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌊 Kus tot Kruin | Wanneer mense kies om te beskerm – nie te vernietig nie 26 Februarie 2026
🌊Daar is dié wat vernietig – vir ekonomie, vir ego, uit vrees of ander redes. En dan is daar dié wat bereid is om groot risiko’s te neem om ons oseane te…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🐢🌊 Small Turtles. Their Survival Is in Our Hands: 19 Februarie 2026
Fred had an important conversation with Talitha Noble and Sange Spielman from the Two Oceans Aquarium Foundation during their annual coastal awareness roadtrip.
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌧️🌿 Rain = Green Gardens… and Pests! 🐌16 Februarie 2026
The recent rain has our gardens thriving — but snails, cockroaches and fungi are thriving too! Paul Hartzenberg from Protek shared quick solutions: 🐌 Snails &…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: 🌊 Waar begin ’n mens as jy skielik verantwoordelik is vir ’n stuk kuslyn? 12 Februarie 2026
🌊 Waar begin ’n mens as jy skielik verantwoordelik is vir ’n stuk kuslyn? Tussen wind, branders en lang patrollies leer twee nuwe kuswagters vinnig dat boeke…
SFM Allegaartjie van onderhoude🐢 Kus tot Kruin - 🐢 Agter elke dop is ’n storie.🐢 05 Februarie 2026
🐢Skilpaaie is stil, weerloos – maar onmisbaar vir ons natuur.🐢 Fred en Leon verduidelik in diepte oor die werklikheid waarmee skilpaaie in ons streek én elders…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 💧Grey Water & Garden Smarts!🐜 - 02 Februarie 2026
Saving water doesn’t mean sacrificing your garden. SFM spoke to Paul Hartzenberg from Protek about smart grey water use, which plants love it, which ones don’t…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin:🎣 Georganiseerde hengel langs ons kus – hoekom maak dit saak? 🌊 22 Januarie 2026
Fred gesels met Raldu Potgieter van Eden Shore Angling Association oor georganiseerde hengel op ons kus. 🔹 Wat behels georganiseerde hengel werklik? 🔹 Watter…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿🐌 Garden pests driving you mad? Protek has the answers! 🐛🍅 19 Januarie 2026
In this Protek Home & Garden Care episode, Paul Hartzenberg from Protek tackles the most common summer garden pests – and explains exactly what to use, when to…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026
Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma. Hy noem moontlike oorsake…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿 Kus tot Kruin – ’n Terugblik op 2025 se Omgewingsgesprekke 🌿08 Januarie 2026
Fred gee hierdie week ’n gedeeltelike oorsig van 2025 se programme en insiggewende gesprekke met kundiges uit die veld van bewaring en natuur. In die nuus kyk…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌱 Have weeds taken over after the holidays? Protek has the answers! 🌱 05 Januarie 2026
With the festive season behind us and gardens getting a bit less attention, weeds have made themselves right at home — in lawns and between paving. In this…
SFM Allegaartjie van onderhoudeHaasbroek en Jonker toere - Skandinawië - 29 Desember 2025
In hierdie gesprek gesels Danny met Riaan van Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere 🧳 oor hul toeragtergrond, hoe lank hulle al bestaan, en waarom hulle ’n…
SFM Allegaartjie van onderhoudeHaasbroek en Jonker toere - ✈️Droom jy van 2026 se groot reisavontuur?🌍 22 Desember 2025
In hierdie promosie gesels Danny met Riaan met Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere 🧳 oor alles wat jou volgende toer besonders kan maak. Van wie hulle is en…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek 🐜🦟 Holiday Pests? We’ve Got the Solution! 🏡🌞 15 Desember 2025
The festive season is here — but unwanted pests don’t take a holiday! 🎄😬 In today’s SFM Streek Radio podcast, Paul Hartzenberg from Protek shares simple…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 🐍SLANGE! Is hul vriend… of vyand? 12 Desember 2025
Somer is hier en skielik dink almal weer aan daardie glibberige gaste wat ons tuine besoek! Maar… voordat jy skrik en hardloop — kom leer eers! 😉 Vandag gesels…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin🔥Wanneer die veld brand, moet die gemeenskap die wonde dra🔥04 Desember 2025
Dít wat in Danabaai Conservancy gebeur het, was nie net ’n veldbrand nie… Dit was ’n waarskuwing. ’n Onthutsende herinnering dat een vonk ’n wêreld kan…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek: Don’t let pests win, Protek puts the power back in your hands. 01 Desember 2025
🌿 This summer, don’t let pests win — Protek puts the power back in your hands. 🌿Summer pests taking over? Protek has you covered! 🪰 Flyzone traps to pull flies…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin – waar ons die natuur se stem laat hoor.🌍27 November 2025
🔥🌿Hierdie week kyk Fred na die brande in Danabaai– hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande só gevaarlik is vir…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - Winning the Battle Against Ants! 🐜 - 17 November 2025
🌿 Winning the Battle Against Ants! 🐜 Ants taking over your kitchen, paving or pet’s food? Protek has the fix! Protek’s Paul Hartzenberg explains: ✔️ Why ants…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin🌍Van berge tot branders – die natuur roep, en ons luister! 🌿 13 November 2025
Vanoggend gesels Fred weer oor die jongste ontwikkelings en veranderings in die omgewingswêreld 🌍 🐘 nuus oor die Bewarea Forum wat met die inisiatief van…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 🌿 Midbrak Bewarea – Waar mense en natuur saam asemhaal 🌊 - 06 November 2025
Vandag ontdek Fred, Kus tot Kruin, hoe Midbrak Bewarea werk om ons streek se natuurlike skoonheid en balans te bewaar. Anthony Campher vertel meer oor die hart…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌿 Beat the Drought – Keep Your Garden Thriving! 🌿 03 November 2025
🌿Beat the Drought – Keep Your Garden Thriving!🌿 With dry spells affecting gardens across the country, mulching is more important than ever. In today’s Protek…
SFM Allegaartjie van onderhoudeLOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025
🪂💥LOERIEFEES 2025 - Dis ’n Fees vir die Gemeenskap – en hierdie jaar kan jy selfs ’n MOTOR WEN! 🚗💨 🪂 Veerlose vlerke - Juf Zani – Gr 4 juffrou en Juf Alphia-…
SFM Allegaartjie van onderhoudeVan Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 23 Oktober 2025
🌊🐚 Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 Vanoggend op Kus tot Kruin bring ons vir jou vars nuus uit die natuurwêreld: ✨ Drie uiltjies wat grootword in…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎪Dis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid!🌞 20 Oktober 2025
Dis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid! 🌞🎪 Op Saterdag 1 November wag daar heerlike kos, stalletjies, musiek en groot gesinspret vir almal!🍔🍟🌭Jy kan…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🐭🎙️ Unwanted Guests? Here’s How to Keep Rodents Out! 🏡 20 Oktober 2025
In today’s Protek Home & Garden Care episode, Paul Hartzenberg shares smart, practical ways to control rats and mice in and around your home. 🧹🐀 From spotting…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - Van Olifante tot Strikke – Die Gesprek oor Ons Natuur 🐘🦁 16 Oktober 2025
🌿 Van Olifante tot Strikke – Die Gesprek oor Ons Natuur 🐘🦁 Hierdie week op SFM streek Radio - Kus tot Kruin gee Fred weer ’n blik op wat in ons natuurlike…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin - Blitzbrokkies uit die Natuur! 09 Oktober 2025
🌊 Kus tot Kruin – Blitzbrokkies uit die Natuur! Fred gee terugvoer met ’n paar interessante blitzbrokkies oor ons natuurlike omgewing! 🕊️ Fred deel…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKeep your garden pest-free with Protek - 06 Oktober 2025
🌿🐌 Keep your garden pest-free with Protek After the rain, snails, worms and aphids are back! In this week’s Protek Home & Garden Care episode, Paul Hartzenberg…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: Ontdek die geheime van ons Omgewing - 02 Oktober 2025
🌊🌿 Ontdek die geheime van ons Omgewing – Kus tot Kruin Vandag, Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO – kyk ons weer na die wonderlike dinge in ons natuurlike…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKyknet buitelug Expo 29 September 2025
Marius Opperman het by Danny kom inloer en meer vertel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wat vanaf 3 tot 5 Oktober plaasvind by ATKV Hartenbos. Besoekers…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 🌊🐬 Helde van die See: SMART red seelewe! 25 September 2025
🎧📻 Kus tot Kruin 🌊🐬 Helde van die See: SMART red seelewe! Vandag het Fred gesels met mense wat ’n ware verskil maak! 💙 Tersia Marais en haar toegewyde span van…
SFM Allegaartjie van onderhoude🚙🌄 Jimny-gees neem Oudtshoorn oor! - 22 September 2025
🚙🌄 Jimny-gees neem Oudtshoorn oor! #JimnyGathering2025 🚙Die Jimny Gathering 2025 & SafariTown Festival laat die Klein Karoo gons! 🌟 Henk van der Schyf het kom…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌱 Protect Your Plants, Protect Your Season with Protek - 22 September 2025
🌱 Protect Your Plants, Protect Your Season! 🌱 Get your garden ready for spring! 🎙️ Paul Hartzenberg shares top tips on protecting plants from sun, rain, fungi…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌍📻 Ontdek die Ongewone op Kus tot Kruin! 🎧 - 18 September 2025
Het jy al ooit gewonder: Wat weeg ’n wolk regtig? 🌩️ Of hoekom dit so belangrik is om endemiese visse te vang én weer vry te laat? 🎣 En moet ons self probeer…
SFM Allegaartjie van onderhoudeAkademia - Droom jy daarvan om in 2026 jou studiereis by Akademia te begin? - 17 September 2025
🌟 Droom jy daarvan om in 2026 jou studiereis by Akademia te begin? Dan is dit tyd om jou toekoms te verken! 🎓✨ Woon die sentrum-opedag in George by en ontdek…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: 🐞 🦋 Die kleurvolle wêreld van insekte wat jy nooit raaksien nie - 11 September 2025
Fred ons saam met Johan Heyns en Leon Rossouw, ’n natuur bewaarder en gids, oor die fassinerende wêreld van insekte – of soos die meeste mense dit ken…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌿🐜 DIY Pest Control Made Easy! 🕷️ - 08 September 2025
Spring, summer or autumn bring sunshine… and BUGS! 🦟 But don’t worry – in this week’s Protek Home & Garden podcast, Paul Hartzenberg shares practical tips to…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin - 🌿✨ Gen Z is stepping up for conservation! ✨🌿 04 September 2025
🌿✨ Gen Z is stepping up for conservation! ✨🌿 Student Rangers Bernard van Heerden & Hayley Thorpe from Fransmanshoek Conservancy share their year in the field…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin - 🦈🌍 Are Sharks Villains – or Victims? 🌍🦈28 Agustus 2025
Fred Orban had an in-depth discussion with Esther Jacobs on the official persecution of sharks through outdated methods such as the drumlines in KZN. 🦈 Esther…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - Van Hoop tot Gevaar – Wat in ons Omgewing Reg Voor Ons Oë Gebeur 21 Agustus 2025
🌿Van Hoop tot Gevaar – Wat in ons Omgewing Reg Voor Ons Oë Gebeur 🌿 Vandag om 11h30 op SFM Streek RADIO gesels ons met Leon Rossouw van W\.C.I.N. en Erika van…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025
🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌊Wanneer die See Ontstuimig Word – Wie red die Pikkewyne? 14 Agustus 2025
🌊 🐧 Wanneer die See Ontstuimig Word – Wie red die Pikkewyne? 🐧 🐧 Fred van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO neem jou agter die skerms van S.A.P.R.E.C. in…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️ George Landbouskou 2025 – Groot planne, nuwe hoogtepunte! 🚜🌾 12 Agustus 2025
Vanjaar se George Landbouskou beloof om nóg groter en beter te wees! Corné Botha, President van die George Landbouskou het vanoggend met Danny kom gesels oor…
SFM Allegaartjie van onderhoudeAkademia - Koester jy nog altyd die droom om verder te studeer? 11 Agustus 2025
🎓 Koester jy nog altyd die droom om verder te studeer? Werk én studeer? 🌟 Dis moontlik!🌟 Met Akademia se nauurse afstandsmodel kan jy jou 2026-studiedroom waar…
SFM Allegaartjie van onderhoudeYou’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! onderhoud - 11 Agustus 2025
💆♀️ You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! 💅 🙏Van Worship Hours tot “👑Nominate a Worthy Queen👑” – ontdek hoe hulle bederf, inspireer en gee. 🎧Luister…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 🌿 📻 Natuur roep – Hoor jy haar? 🌿 07 Agustus 2025
Fred gesels oor die groeiende bewuswording onder inwoners van die Tuinroete — en selfs op provinsiale en nasionale vlak — dat ons unieke natuurlike omgewing…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌿 Weed Out the Worry, Snail Down the Problem!🐌 - 04 August 2025
🌿 Weed Out the Worry, Snail Down the Problem!🐌 🎧 Got weeds in your lawn, paving and garden? Or snails sneaking around your plants? Paul Hartzenberg shares…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🦉🎙️ Hart vir Vlerke – Die Stil Werk agter Roofvoëlredding🕊️🌿 31 Julie 2025
Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO gesels Fred Orban met Kaity Beukes agter die skerms van Birds of Prey Rehabilitasiesentrum in George.🦉 💔Sy deel hartroerende…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - Die Mini-reeks met groot bewaringsimpak! - 24 Julie 2025
’n Mini-reeks met groot bewaringsimpak! 🐘 Wat sê die manier waarop ons met olifante, hiënas, en ons natuurlike omgewing omgaan van ons as mense? Vandag kyk…