Shows / SFM Allegaartjie van onderhoude

Episodes
SFM Allegaartjie van onderhoudeFinansiële Fokus met Thabu Bester van PSG Wealth Outeniqua - 24 Julie 2025
🎙️💰 Finansiële Fokus met Thabu Bester van PSG Wealth Outeniqua Hoe bestuur en pas mens jou beleggings aan in tye van ekonomiese en politieke onsekerheid? Thabu…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - Perfect time to start lawn care! 21 Julie 2025
Winter is the perfect time to start lawn care! 🌱❄️ In this week’s episode on SFM Streek Radio, Paul Hartzenberg from Protek shares practical tips to revive and…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🐾’n Luiperd. ’n Strik. ’n Samelewing wat moet kies. 🐾 17 Julie 2025
In Kus tot Kruin vandag die begin van 'n minireeks met episodes wat in jou hart gaan bly lê. Dit begin by ’n pragtige Kaapse Luiperd — simbool van ons…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌍🎙️ A Window Into Ancient Origins! 🧬🔥 10 Julie 2025
On this week’s Kus tot Kruin, we’re joined by world-renowned archaeologist Prof. Curtis Marean from Arizona State University (USA). Since 1999, his…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌱🎙️ Protek - Your Winter Garden's Best Friend! 🐛🌧️ 07 Julie 2025
In this week’s Protek Home & Garden insert on SFM Streek Radio, Paul Hartzenberg dives into specialty products and fungicides that help your garden thrive…
SFM Allegaartjie van onderhoude🚗💢 Oortreders op ons paaie – ’n ernstige saak 🛑🎙️ Verkeersdepartement 07 Julie 2025
🚗💢 Oortreders op ons paaie – ’n ernstige saak 🛑🎙️ Elke motoris het al die frustrasie ervaar: iemand wat jou afsny, op jou buffer ry, jou verbygaan op ’n…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️ Kus tot Kruin🦌 Strikke & Stropery: Hoe WCIN, SAPD en CapeNature Terugslaan! 03 Julie 2025
🎙️ Kus tot Kruin - 🦌🌿 Strikke & Stropery: Hoe WCIN, SAPD en CapeNature Terugslaan! 🔒In hierdie kragtige en onthullende episode van Kus tot Kruin op SFM Streek…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en ‘n inspirerende gesprek hier op SFM!🌊30 Junie 2025
🎙️ Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en ‘n inspirerende gesprek hier op SFM! Vanoggend het Danny gesels met die span van die 2025 Voortrekker Seejol 🌊🚩 –…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 🌼 Blomme, Bemin & Bewaar – Herlewing op die Tuinroete 💐26 Junie 2025
🌼 Blomme, Bemin & Bewaar – Herlewing op die Tuinroete 💐 Vandag op Kus tot Kruin het Fred ’n inspirerende gesprek met Schantel van der Merwe, wat vanuit…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - 🌱🎙️ Winter Soil Boost! ❄️🌿 23 Junie 2025
🌱🎙️ Winter Soil Boost with Protek! ❄️🌿 Is your garden asleep this winter? Wake it up with the right fertiliser! Paul Hartzenberg from Protek shares top tips to…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets - 19 Junie 2025
🕵️♂️🌱 Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets🎣⚖️ 🎙️ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. 🧯 Die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 12 Junie 2025
🌊🐋Waar is ons witdoodhaaie heen? 🦈 In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred feitlik en indringend met Christo Kruger oor die verdwyning van hierdie ikoniese…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌸 🏠🐜Get your garden and home ready for the season – the pest-free way! Protek 09 Junie 2025
Today Paul Hartzenberg from Protek shares more about their brand-new product range, made for everyone who wants a thriving garden and a clean, bug-free home…
SFM Allegaartjie van onderhoudeWat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! - 09 Junie 2025
🎧 🎙️ Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! Vandag gesels Danny met Annelie van Jaarsveldt met hope entoesiasme oor alles…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin - 🌍 Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? ⚖️🌱 05 Junie 2025
🌍 Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? ⚖️🌱 Elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO 90.1 @ 104.1fm neem Kus tot Kruin jou op ’n reis deur die werklikhede…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: 🌿Die Omgewing in Fokus!🦌 - 29 Mei 2025
🌿Omgewing in Fokus!🦌 In Kus tot Kruin vandag gee Fred vars omgewingsnuus en onderwerpe wat jou sal laat nadink. 🐾 Waarom is genadedood soms geregverdig vir…
SFM Allegaartjie van onderhoudeEMPLOYERS, Take Note! 📌The EMP501 PAYE Reconciliation Deadline must be submitted by 31 May 2025. 27 Mei 2025
🎙️ EMPLOYERS, Take Note! The PAYE Reconciliation Deadline is approaching fast! 🕒 EMP501 must be submitted by 31 May 2025. Mr Aloysius Esterhuizen in discussion…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin - 🌿 Protect What Is Wild – where conservation meets action - 22 Mei 2025
Fred has a powerful and passionate conversation with Dr. Bool Smuts from the Landmark Leopard & Predator Project – South Africa. He will discuss the critical…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek: 🌿✨ Van blaarvlek tot blomspog – gee jou tuin die beskerming wat dit verdien✨🌿 19 Mei 2025
🌿✨ Van blaarvlek tot blomspog – gee jou tuin die beskerming wat dit verdien, met Protek op SFM! ✨🌿 Paul Hartzenberg van Protek en Danny gesels oor…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: 🦉 Die Strik Trek Stywer – Wie beskerm ons natuur? 🌿 15 Mei 2025
🦉 Die Strik Trek Stywer – Wie beskerm ons natuur? 🌿 Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO bring Fred in Kus tot Kruin ’n ontstellende maar insiggewende…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: 'n reis deur die natuur van die Tuinroete - 08 Mei 2025
Kus tot Kruin 🌿 'n reis deur die natuur van die Tuinroete Ons gesels oor iNaturalist-waarnemings in ons streek, asook oor plaaslike en internasionale gebeure…
SFM Allegaartjie van onderhoude🐭 PROTEK | Take back control – it’s time to stop the rodents! 🐀 05 May 2025
🎧🐭 PROTEK | Take back control – it’s time to stop the rodents! 🐀🧤 In today’s Protek Home & Garden Care episode on SFM Streek RADIO, Paul Hartzenberg tackles a…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin: No challange tooo BIG! 01 Mei 2025
🌿 Today on Kus tot Kruin | 11h30 on SFM Streek RADIO 🎙️ Join us for a powerful and inspiring conversation with Scott Thomson, Chair of the Great Brak…
SFM Allegaartjie van onderhoudePROMOSIE: PSG Outeniqua onderhoud 29 April 2025
🎙️📊 Luister weer: Onseker tye in die beleggingswêreld – hoe kan PSG Outeniqua jou help om risiko's te bestuur en geleenthede te benut? 🧐💼 Moenie hierdie…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 24 April 2025
🌍🎧 Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO – Allegaartjie Fred gesels oor die uitdagings en kwellinge wat die mensdom op ons Natuurlike Omgewing afdruk 🌿🐾 – van…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌼Jou tuin verdien beter – Luister nou na Protek se wenke op SFM🐛🐌 21 April 2025
🌼🎧 🌱 Jou tuin verdien beter – Luister nou na Protek se wenke op SFM🐛🐌 In dié week se Protek Home & Garden Care op SFM, deel Paul Hartzenberg slim wenke om van…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️ KUS TOT KRUIN – 👨🏫 EcoLearning / Omgewingslering 👩🏫 🎙️ - 17 April 2025
🎙️ KUS TOT KRUIN – 👨🏫 EcoLearning / Omgewingslering 👩🏫 🎙️ Deel 3 van die reeks oor die plastiekkrisis wat ons oseane bedreig! 🧴🐢🌊 Fred Orban gesels met: 🔹…
SFM Allegaartjie van onderhoude🎙️ KUS TOT KRUIN – 👨🏫 EcoLearning/Omgewingslering 👩🏫 🎙️ 10 April 2025
🎙️ KUS TOT KRUIN – 👨🏫 EcoLearning/Omgewingslering 👩🏫 🎙️ This is Part 2️ of our eye-opening discussion on the devastation our oceans face through plastic…
SFM Allegaartjie van onderhoudeAkademia onderhoud 07 April 2025
🎓 Dink jy daaraan om in 2026 te begin studeer? Dan is hierdie gesprek vir JÓÚ! 📢 Akademia se studieaansoeke is nou oop en daar is groot opwinding oor wat hulle…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - General household Pesticides - Promotion 07 April 2025
☀️🐜 It’s still warm outside – and that means the bugs are still out and about! Danny has a buzzing chat on 📻SFM Streek Radio 🎙️ with the expert from Protek 🌿…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌍 Kus tot Kruin Special Series: PLASTIC POLLUTION ♻️ 03 April 2025
🌍 Kus tot Kruin Special Series: PLASTIC POLLUTION ♻️ 📻 Every Thursday, on SFM Streek Radio 90.1 @ 104.1fm We’re kicking off the first of three powerful Kus tot…
SFM Allegaartjie van onderhoudeAkademia se nuwe kampus in die Paarl - 31 Maart 2025
🎙️ Akademia se Nuwe Kampus in die Paarl! 🎓 Enrico gesels met Besturende Direkteur Marthinus Visser oor Akademia se uitbreiding van ʼn splinternuwe kampus in die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin – Beskerm ons water, beskerm ons toekoms!💦⏳27 Maart 2025
💧🌿 Kus tot Kruin – 🎙️Dit is WATERMAAND! Maar… het ons genoeg water? Of dalk te veel? Of erger – glad nie! 😳💦⏳ Hierdie week op Kus tot Kruin delf Fred diep in…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌿🌸PROTEK: Gardening Doesn’t Stop When the Flowers Fade! 🎙➡️❄️: 24 Maart 2025
🌿✨ PROTEK: Gardening Doesn’t Stop When the Flowers Fade! 🎙🌸➡️❄️ Just because summer blooms are fading doesn’t mean your gardening journey is over. Each season…
SFM Allegaartjie van onderhoudeBond van Oud-Polisiebeamptes onderhoud 24 Maart 2025
🎙️⭐️RADIO GESPREK met Frans Linde van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes! 👮♂️👮♀️🚔🔰⭐️ In vandag se gesprek gesels ons met Frans Linde…
SFM Allegaartjie van onderhoude🌊Kus tot Kruin: 'n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk..! 20 Maart 2025
🌊 Kus tot Kruin: n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk.! 🌊 🎙️ Ons gas is die merkwaardige Tersia Marais, (Tertia wys vandag dat selfs ná ‘n…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin - Bewaarders van Ons Toekoms - 13 Maart 2025
🌿🎙 Kus tot Kruin: Bewaarders van Ons Toekoms 🎙🌿 Eben de Wet en Thomas Willems kuier in die ateljee, en hierdie twee jong en passievolle studente-kuswagters van…
SFM Allegaartjie van onderhoudePROMOSIE - Coastal Garage Doors: Kwaliteit, Duursaamheid & Gereelde Instandhouding! 10 Maart 2025
🎙️ Coastal Garage Doors – Kwaliteit & Duursaamheid! 🚪🔧 Cobus Nel het by SFM kom gesels oor Coastal Garage Doors, kenners in motorhuisdeure vir residensiële en…
SFM Allegaartjie van onderhoudePROMOSIE Protek: Moenie laat plae jou tuin oorneem nie! 10 Maart 2025
PROMOSIE - PROTEK:🎙️ 📻 Moenie laat plae jou tuin oorneem nie! Luister na Protek op SFM! 🌱🐛 Het jy probleme met wurms, psylla en roes in jou tuin? Ons het die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin – Waar feite floreer en mites verdwyn! - 06 Maart 2025
🌿🎙️ Kus tot Kruin – Vandag om 11:30 op SFM! 🌍🔥 🌿🎙️Die natuur praat… maar luister ons regtig? 🧐 Vandag op Kus tot Kruin beskryf Fred die verwoestende impak van…
SFM Allegaartjie van onderhoudePROMOSIE: Kings' College - 03 Maart 2025
🎙 🎶 PROMOSIE: KING’S COLLEGE Headmaster Van Wyk Dames in conversation with Danny about King’s College, a new English Medium Christian School in the stunning…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin: Selfs die kleinste elemente is belangrik - 27 Februarie 2025
📢 Moenie hierdie insiggewende episode misloop nie! 🎙️🌍🐾 Fred gesels oor belangrike onderwerpe: 🔹 Wêreld Wildlewedag – Waarom selfs die kleinste elemente in die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeGemeenskapsNuus: SARS - Voorlopige belasting - 24 Februarie 2025
📅 - GemeenskapsNuus: voorlopige Belasting 📢 Moenie uitstel nie – Wees ingelig oor jou voorlopige belastingverpligtinge! 💰 Die sperdatums vir voorlopige…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin - Plastic pollution research - 20 Februarie 2025
🌊 Interview Alert! 🌊 Today SFM Streek Radio had an insightful interview with Stephanie Nicolaides, as she shares her PhD research on plastic pollution in our…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek: Gardening Never Stops - 17 Februarie 2025
🎙Gardening Never Stops! 🍂❄️ Just because summer flowers fade doesn’t mean your gardening journey is over! 🌸➡️🌼 Every season brings new blooms, fresh…
SFM Allegaartjie van onderhoudePROMOSIE: GL Corp Construction - 17 Februarie 2025
📢 PROMOSIE: Alles oor dakke, instandhouding en meer! 🎙️🏠 Het jy al gewonder hoekom jy jou huis of gebou se dak moet was? Of dalk watter wetgewing…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin: Skilpadjies en Robbe - 13 Februarie 2025
🐢 Skilpadjies, Robbe & Kreef – Wat’s die storie? 🦞🇺🇸🇿🇦 Op SFM Streek Radio 90.1 FM delf Fred vandag dieper in die nuus oor skilpadjies en robbe, en kyk hoe dit…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin - Verlore Verkleurmannetjies, en ander bedreigde Spesies - Wat Nou? 06 Februarie 2025
🌿🎙️ Kus tot Kruin – Die Verlore Verkleurmannetjies van Oudtshoorn, en ander Bedreigde Spesies en Wêreld Vleilanddag – Kan Ons ‘n Verskil Maak?🌍✨ 🦎Daar was eens…
SFM Allegaartjie van onderhoudePromosie - Protek vir Beheer van Tuinplae: 2 Februarie 2025
PROMOSIE: 🌿🎙️ Protek Tuinwenke: Hoe om Algemene Tuinplae te Beheer!🐛🐌 Is slakke, graswurms, plantluise of krieke besig om jou tuin aan te val? Luister na die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin - Kwelpunte in bewaring, Nasionaal en Globaal - 30 Januarie 2025
🌍 KUS TOT KRUIN | KWELPUNTE IN BEWARING – NASIONAAL EN GLOBAAL🌍 Hierdie week in Kus tot Kruin gesels Fred oor die uitdagings en bekommernisse rondom…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin: Die Gouritz Cluster Biosphere Reserve - 23 Januarie 2025
🌿Fred gesels met Antonnet Botha.🌿 Sy gesels oor die ongelooflike inisiatiewe van die G.C.B.R. (Gouritz Cluster Biosphere Reserve) wat daarop gemik is om die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeAkademia - Dit is nie té laat om jou studiedrome in 2025 te verwesenlik nie - 20 Januarie 2025
🎓✨ Begin jou studiereis in 2025 met Akademia! 🌟 Is een van jou nuwejaarsvoornemens om hierdie jaar studies aan te pak? Akademia gee jou steeds die geleentheid…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek Promosie: Hou jou eiendom gogga-en-plaagvry - 20 Januarie 2025
🌿🏡 Hou jou vakansiehuis en huurakkommodasie skoon en gogga-vry met Protek! 🛡️✨ Van die doeltreffende *Nuvan Profi Fumigation Fogger tot die betroubare…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin: Danabay Conservancy - 16 Januarie 2025
Fred het met Erika van der Westhuizen van die Dana Bay Conservancy / Danabaai Bewarea (2015-2016) op SFM Streek Radio gesels. 🎙️ Erika gee 'n oorsig van die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot Kruin - 09 Januarie 2025
🌿 SFM Streek Radio: Jou Stem vir Bewaring! 🌿 Fred bring weer 'n insiggewende oorsig en bewusmaking oor omgewingsinsidente waarna ons moet oplet. 🌍 Kom luister…
SFM Allegaartjie van onderhoudeProtek - Hou vlieë in toom met Protek - 06 Januarie 2024
🐝 Hou vlieë in toom met Protek! In hierdie week se Protek Podcast bespreek Danny en Paul hoe jy vlieë kan beheer met produkte soos Protek Fendona® 6 SC, Protek…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 02 Januarie 2025
🌿 Maak 2025 'n jaar van aksie vir ons omgewing! 🌍 Sluit aan by SFM Streek Radio elke Donderdag om 11:30. Vandag sluit Fred die jaar 2024 af met noodsaaklike…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 26 Desember 2024
SFM Bewaringsprogram: Hoogtepunte en Gesprekke! Fred doen ’n opsomming van gesprekke met kundiges tydens 2024, luister gerus weer:
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 19 Desember 2024
🌊 Hierdie Donderdag om 11:30 op Kus tot kruin: Fred gesels met die passievolle omgewingsbewaarder, Esther Jacobs, oor ons pragtige kuslyn en die impak van die…
SFM Allegaartjie van onderhoudeKus tot kruin 12 Desember 2024
🌊 Today Fred Orban dives deep into the fascinating world of coastal research with Mark Dixon, the driving force behind the STRANDLOPER project.🌿 Discover what…