skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

🌊Kus tot Kruin: 'n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk..! 20 Maart 2025

🌊 Kus tot Kruin: n Ware verskilmaker swem verder, al kom die golwe sterk.! 🌊

🎙️ Ons gas is die merkwaardige Tersia Marais, (Tertia wys vandag dat selfs ná ‘n beroerte, jy steeds ‘n verskil kan maak!) 💪. En, saam met haar ongelooflike span van S.M.A.R.T. vrywilligers werk hul dag ná dag om seediere te red wat op ons strande uitspoel – van skilpaaie en dolfyne tot seevoëls en walvisse. Hierdie span bestaan uit veeartse, wetenskaplikes en gewone mense wat omgee vir ons brose mariene lewe. Tertia, deel self haar inspirasie – nadat sy ‘n beroerte oorwin het, bewys sy dat jy selfs ná só ‘n…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.