skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Akademia onderhoud 07 April 2025

πŸŽ“ Dink jy daaraan om in 2026 te begin studeer? Dan is hierdie gesprek vir JΓ“Γš!

πŸ“’ Akademia se studieaansoeke is nou oop en daar is groot opwinding oor wat hulle alles bied. Enrico gesels met πŸŽ™οΈ Johan Lubbe, bemarkingsadviseur by Akademia, oor:

πŸ’‘ Waarom Akademia ’n uitstekende studietuiste is

πŸ“ Hoe om aansoek te doen

πŸ“š Die twee onderrigleermodelle – voltyds Γ©n nauurs

πŸ’» ’n Aanlyn inligtingsessie in April vir nauurse studies

πŸ” Waar jy meer kan lees oor Akademia se programme

🎧 Luister nou na die potgooi en kry al die insig wat jy nodig het om 2026 πŸ“† jou jaar te maak! πŸ“§ Kontak Johan by…

The skinny

The skinny isn't ready yet β€” notes appear once the transcript is processed.