Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Bond van Oud-Polisiebeamptes onderhoud 24 Maart 2025
🎙️⭐️RADIO GESPREK met Frans Linde van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes! 👮♂️👮♀️🚔🔰⭐️
In vandag se gesprek gesels ons met Frans Linde, voorsitter van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes, oor die waardevolle werk wat hulle verrig om oud-polisiemanne en -vroue te ondersteun in hulle goue jare.
🔰⭐️Frans deel met ons: ✅⭐️ Hoe die Bond ontstaan het en wat hulle doelstellings is ✅⭐️Watter ondersteuning hulle bied met pensioen- en Polmed-aangeleenthede ✅⭐️ Wie kan aansluit as lid ✅⭐️ Waar hulle tak geleë is en watter gebied hulle dek ✅⭐️ Spesiale geleenthede vir…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.