Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

ποΈ KUS TOT KRUIN β π¨βπ« EcoLearning / Omgewingslering π©βπ« ποΈ - 17 April 2025
ποΈ KUS TOT KRUIN β π¨βπ« EcoLearning / Omgewingslering π©βπ« ποΈ
Deel 3 van die reeks oor die plastiekkrisis wat ons oseane bedreig! π§΄π’π
Fred Orban gesels met:
πΉ Stephanie Nicolaides β Mariene wetenskaplike
πΉ Ilizna du Plessis β Mariene gids en omgewingsliefhebber πΏπ
π¦π¦ Hulle lig ons in oor die gevare van plastiekbesoedeling, en die lewensbelangrike rol van opvoeding, veral onder ons jeug β want hulle is die bewaarders van mΓ΄re! π§π¦
Ons leer ook hoe navorsing, gidswerk en bewustheid hand aan hand gaan om ons riviere en oseane te beskerm π¬π³π¦
Luister gerus weer en raak deel van die oplossing.
π‘ Elkeβ¦
The skinny
The skinny isn't ready yet β notes appear once the transcript is processed.