skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

🎙️Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en ‘n inspirerende gesprek hier op SFM!🌊30 Junie 2025

🎙️ Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en ‘n inspirerende gesprek hier op SFM!

Vanoggend het Danny gesels met die span van die 2025 Voortrekker Seejol 🌊🚩 – ’n groep jong mense met moed in hul harte en liefde vir land en volk. Maar wie is die Voortrekkers regtig?

🚩⛺Die Voortrekkers is ’n dinamiese jeugbeweging wat kinders en jongmense toerus met lewensvaardighede, waardes, kultuurkennis én avonture in die buitelewe 🔥🥾. Vandag hoor jy direk van die span self: hoekom hulle by die Voortrekkers aangesluit het, wat hulle leer, en hoe jy deel kan word van hierdie lewende tradisie…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.