Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot Kruin - Bewaarders van Ons Toekoms - 13 Maart 2025
πΏπ Kus tot Kruin: Bewaarders van Ons Toekoms ππΏ Eben de Wet en Thomas Willems kuier in die ateljee, en hierdie twee jong en passievolle studente-kuswagters van Fransmanshoek Conservancy deel hul ervarings, uitdagings en drome as die volgende generasie bewaarders van ons brose natuurlike omgewing. ππ¦ π± Hoe lyk die werklikheid van bewaring aan ons kuslyn? Watter uitdagings trotseer hulle daagliks, en wat dryf hul passie vir natuur- en mariene bewaring? Luister weer na hul inspirerende verhale: π»π #KusTotKruin #BewaringMetPassie #FransmanshoekConservancy #SFMStreekRadio
The skinny
The skinny isn't ready yet β notes appear once the transcript is processed.