Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot Kruin: Skilpadjies en Robbe - 13 Februarie 2025
🐢 Skilpadjies, Robbe & Kreef – Wat’s die storie? 🦞🇺🇸🇿🇦 Op SFM Streek Radio 90.1 FM delf Fred vandag dieper in die nuus oor skilpadjies en robbe, en kyk hoe dit steeds opslae maak! Maar dis nie al nie – ons vergelyk die Amerikaanse lobster met ons eie Suid-Afrikaanse kreef (Rock Lobster). Wat’s die verskille, wat’s die ooreenkomste, en hoe lyk die geskiedenis van hierdie seekos-ikone? 🎙️🔥 Luister gerus weer: #SFM901 #SkilpadjiesEnRobbe #RockLobster #SeekosStories#SFMKustotKruin
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.