Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot kruin: π¦ Die Strik Trek Stywer β Wie beskerm ons natuur? πΏ 15 Mei 2025
π¦ Die Strik Trek Stywer β Wie beskerm ons natuur? πΏ
Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO bring Fred in Kus tot Kruin βn ontstellende maar insiggewende gesprek met Leon Rossouw van W.C.I.N. β Wildlife Crime Information Network.
π― Onder die loep:
β Slagysters en strikke in ons bosse
β Die smokkel van skilpaaie, diere, insekte Γ©n plante
β Hoe georganiseerde misdaad ons biodiversiteit bedreig
β En belangrik: wat jy as gewone burger kan doen om dit te keer
Elke verlore spesie is βn stukkie van ons toekoms wat verdwyn.
π Dis tyd om op te staan β nie stil te bly nie.
π§ Skakel in op 90.1 of 104.1β¦
The skinny
The skinny isn't ready yet β notes appear once the transcript is processed.