skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026

Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma.

Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom.

Omgewingsbrokkies uit die natuurwêreld:

🐙 interessante feite oor seekatte

🌊 robbe en hul uitdagings langs ons kus

🐦 voëlgriep en die risiko’s daarvan

🐬 én die hartroerende storie van ’n baba dolfyn wat suksesvol gered is

Kus tot Kruin skep bewustheid, gee insig en herinner weer hoe nou ons met die natuur saamleef…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.