Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot kruinđ„Wanneer die veld brand, moet die gemeenskap die wonde drađ„04 Desember 2025
DĂt wat in Danabaai Conservancy gebeur het, was nie net ân veldbrand nieâŠ
Dit was ân waarskuwing. ân Onthutsende herinnering dat een vonk ân wĂȘreld kan verander â veral in die droĂ« somer wat voorlĂȘ. In enkele ure het vuur deur kosbare habitat beweeg⊠đ±đŸ
Maar⊠tussen die roet en rook het ân Gemeenskap opgestaan, iemand moes die stukke optel. Mense wat mekaar dalk nie by die naam ken nie, het skouers geskuur en saamgestaan â om hul tuisplek, hul natuur, en hul erfenis te beskerm. DĂs die hart van die Tuinroete. â€ïž Hierdie is nie net ân gesprek nie dis ân roepstem. Fred en Leon noem dit ânâŠ
The skinny
The skinny isn't ready yet â notes appear once the transcript is processed.