skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot kruin - Van Olifante tot Strikke – Die Gesprek oor Ons Natuur 🐘🦁 16 Oktober 2025

🌿 Van Olifante tot Strikke – Die Gesprek oor Ons Natuur 🐘🦁

Hierdie week op SFM streek Radio - Kus tot Kruin gee Fred weer ’n blik op wat in ons natuurlike wêreld aangaan 🌍 Fred gesels oor olifant-uitdunning in Afrika, leeuteling, strikuitstappies, en hoe gemeenskappe saamwerk om ons omgewing skoon te hou. 🧹💚 Dis ’n eerlike gesprek oor mens-natuur konflikte en hoekom biodiversiteit die sleutel tot balans bly. 🌱

🎧 Skakel in elke Donderdag in op Kus tot Kruin, om 11:30 op SFM Streek RADIO – 90.1 en 104.1 Fm of aanlyn by www.sfmstreek.com – Jou klankbaan van die TuinRoete.🌊

#KusTotKruin…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.