Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot kruin:π£ Georganiseerde hengel langs ons kus β hoekom maak dit saak? π 22 Januarie 2026
Fred gesels met Raldu Potgieter van Eden Shore Angling Association oor georganiseerde hengel op ons kus.
πΉ Wat behels georganiseerde hengel werklik?
πΉ Watter moontlike impakte β positief Γ©n negatief β het dit op die kusfront en mariene lewe?
πΉ Hoe kan gestruktureerde hengel bydra tot beter bewaring van ons natuurlike hulpbronne?
βn Ingeligte en insiggewende gesprek vir almal wat omgee vir ons kus, seelewe en volhoubare gebruik van bronne.
π» Skakel weekliks in op 90.1 FM of 104.1 FM in die TuinRoete en Klein Karoo en luister saam.
The skinny
The skinny isn't ready yet β notes appear once the transcript is processed.