skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

๐ŸŒฟ Kus tot Kruin โ€“ Eko-ontwikkeling: werklik volhoubaar of net โ€™n modewoord? ๐ŸŒฟ 02 April 2026

Fred gesels vanoggend weer oor eko-ontwikkelings op die Tuinroete โ€“ maar vra die moeilike vrae:

๐Ÿ‘‰ Word die term โ€œekoโ€ nie dalk te maklik gebruik nie?

๐Ÿ‘‰ Kan menslike ontwikkeling en sensitiewe natuurgebiede werklik saam bestaan?

๐Ÿ‘‰ Wat is die regte resep om balans te skep tussen bewaring en vooruitgang?

๐ŸŽ™๏ธ As praktiese voorbeeld kyk ons na Springerbaai en ondersoek hoe sulke projekte beplan en bestuur word โ€“ en of dit werklik werk.

Moenie hierdie insiggewende gesprek mis nie!

๐Ÿ“ป Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo

#KusTotKruin #EkoOntwikkeling #Tuinroete #Bewaringโ€ฆ

The skinny

The skinny isn't ready yet โ€” notes appear once the transcript is processed.