skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

πŸŽ“ HARTLAND AKADEMIE – 'n Nuwe hoofstuk vir Afrikaanse Onderwys in Hartenbos - 08 Oktober 2026

🏫 Hartland Akademie, ’n nuwe Christelike Afrikaanse skool in Hartland Landgoed, open in Januarie 2027!

πŸŽ™οΈ Danny gesels met die nuwe skoolhoof, Hennie Louw, oor:

βœ… Die visie vir Hartland Akademie.

βœ… Die samewerking met die MOS Inisiatief en Doxa Deo Education.

βœ… Grade, toekomsplanne en inskrywings vir 2027.

🎧 LUISTER WEER en ontdek wat dié nuwe skool vir die Hartenbos- en Mosselbaai-gemeenskap bied!

πŸ“» SFM Streek Radio | 90.1 & 104.1 FM

#HartlandAkademie #Hartenbos #Mosselbaai #AfrikaanseOnderwys #SFMStreekRadio #LuisterWeer

The skinny

The skinny isn't ready yet β€” notes appear once the transcript is processed.