skinny.

Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

Kus tot kruin - 🌊 ’n Klein robwelpie op die strand … help jy hom, of maak jy dinge erger? 29 Oktober 2026

🌊 ’n Klein robwelpie op die strand … help jy hom, of maak jy dinge erger?

Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer klein robwelpies op ons strande langs die Tuinroete begin uitspoel. Hulle lyk dalk hulpeloos, maar kan ons goedbedoelde hulp soms meer skade as goed doen? πŸΎπŸ’™

πŸŽ™οΈ Hierdie week gesels Fred Orban met Tersia Marais en Val Marsh van S.M.A.R.T. (Stranded Marine Animal Rescue Team) oor hierdie besondere seediere en hoe ons hulle kan beskerm. Waarom spoel robwelpies op ons strande uit?

🚫 Waarom moet jy hulle nie aanraak of terug in die see plaas nie?

πŸ• Hoe beskerm ons kinders, honde Γ©n…

The skinny

The skinny isn't ready yet β€” notes appear once the transcript is processed.