Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026
Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie?
🎙️ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum.
Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike bewaringsorganisasies doen om ons kosbare natuur vir toekomstige geslagte te beskerm.
🌱 Sonder effektiewe, nie-winsgewende bewaringsbewegings sou baie van ons natuurlike erfenis eenvoudig nie in sy huidige vorm kon voortbestaan nie. Hierdie organisasies is die stille wagters van…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.