Latest / SFM Allegaartjie van onderhoude

2026 Plaaslike Regeringsverkiesing | Waarom is kiesersregistrasie só belangrik? 19 Junie 2026
Die munisipale verkiesing raak elke inwoner van Mosselbaai – van dienslewering en infrastruktuur tot die toekoms van ons gemeenskap.
🎙️ In hierdie betaalde politieke onderhoud gesels die DA se burgemeester van Mosselbaai oor:
✅ Waarom dit belangrik is om seker te maak jy is in die korrekte wyk geregistreer.
✅ Hoe veranderde wyksgrense jou stemgeregtigheid kan beïnvloed.
✅ Waarom jongmense, eerstekeerkiesers én senior burgers 'n belangrike rol speel in die toekoms van ons dorp.
✅ Hoe politieke stabiliteit volgens die DA bydra tot volhoubare dienslewering en verantwoordbare plaaslike regering…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.