Shows / 100.5fm Nuus Klankgreep

100.5fm Nuus Klankgreep
Gaan kyk gerus by http://www.radiolaeveld.co.za/nuus-radio-laeveld-100-5fm.html vir meer konteks in verband met die nuusklankgrepe van uit die Laeveld in Mpumalanga.
Episodes
100.5fm Nuus Klankgreep50 jaar rekord in visier met 50 jaar reünie
50 jaar gelede het Marna de Villiers (nou Van der Burgh) by die Interhoër-atletiekbyeenkoms die o/19 200 m in ‘n rekord tyd van 24,80 s gewen. Vanjaar vind die…
100.5fm Nuus KlankgreepNocore genomineer vir Fiësta
Walter Fourie van die Nocore Ensemble kuier in die ateljee want die groep is genomineer vir 'n Fiesta-toekenning vir hul vertoning by Innibos 2024. 100.5FM…
100.5fm Nuus KlankgreepPSA: Vakbond vergader oor uitdagings
Staatsdienswerkers in Mpumalanga ervaar uitermatige uitdagings by hul werksplekke, sê Flip van der Walt van die PSA gesels met Kies Koers. Dit na Mbombela…
100.5fm Nuus Klankgreep'Nuwe' CEO vir KLCBT
Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) is uiteindelik formeel for uitvoerende beampte bevorder. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepKarel trap diep spore in Laeveld
Die legendariese Karel de Beer is 'n plant en boomkenner. Hy het tydens Saterdag Ontbyt by Charles kom kuier. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepBeleef die LDV T60
Sonop Ontbyt se Neels Kemp bestuur die afgelope twee weke die LDV T60 van SAIC Motors en dit was 'n ongelooflike ervaring. Hy gesels daaroor met Martin…
100.5fm Nuus KlankgreepGRIP veg om deure oop te hou met verlies aan Pepfar-fondse
Die Greater Rape Intervention Programme (GRIP) is een van die vele plaaslike organisasies wat baie negatief geraak ord deur die bevriesing van befondsing van…
100.5fm Nuus KlankgreepTransnet sekertheidswag gevonnis vir kabeldiefstal
Die Ermelo-streekhof het Goodwill Zwelethini Dlamini (39) tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis vir die beskadiging van noodsaaklike infrastruktuur wat…
100.5fm Nuus KlankgreepVoetspore 14 speel af in Suid-Amerika
Die gewilde reisprogram "Voetspore" is volgende maand terug op die kassie met 'n nuwe reeks wat in Suid-Amerika geskiet is. Johan Badenhorst, die vervaardiger…
100.5fm Nuus KlankgreepDA teiken kontrakteur weens swak werk
Die DA in Mpumalanga gaan vrae aan Thulasizwe Thomo, die LUR vir Openbare Werke, Paaie en Vervoer, rig om te verduidelik hoekom sy departement aanhou om…
100.5fm Nuus KlankgreepTwee verdagtes aangekeer na 51 Putco busse in Mpumalanga brand
Die polisie in Mpumalanga het gisteraand twee verdagtes aangekeer in verband met die brandstigting Maandagaand van 51 Putco busse in die Nkangala-distrik…
100.5fm Nuus KlankgreepMama Sipiwe 'n ware inspirasie
Sipiwe Solomons (65), ‘n afgetrede verpleegster, stap ‘n pad met Clover se Mama Afrika-projek wat haar vaardighede geleer het wat sy nou gebruik om ander te…
100.5fm Nuus KlankgreepArrestasie verwelkom van twee met baie dagga
Twee verdagtes is Sondag naby die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe gearresteer weens die besit van dagga met ‘n geraamde straatwaarde van…
100.5fm Nuus KlankgreepSANParke bepleit kalmte na olifant toeris vertrap
SANParke vra die publiek om op te hou spekuleer oor die omstandighede rondom die dood Saterdag van ‘n besoeker aan die Krugerwildtuin. Die 59-jarige Shaik Adam…
100.5fm Nuus Klankgreep51 Putco-busse vernietig in brandstigting aanvalle
51 Putco-busse vernietig in brandstigting aanvalle Die Mpumalanga polisie het bevestig ‘n totaal van 51 Putco-busse is gisteraand by vier depots in die…
100.5fm Nuus KlankgreepSkok oor R25m vir geskorste amptenare
Die DA in Mpumalanga sê hy vind dit uiters kommerwekkend dat die provinsiale regering se besteding aan die voorsorg skorsing van amptenare in agt jaar van R3…
100.5fm Nuus KlankgreepTwee wat glo uit Mosambiek tronk ontsnap in Malelane aangekeer
Twee mans wat glo uit 'n tronk in Mosambiek ontsnap het, is gisteraand buite Malalane deur die Mpumalanga-polisie in hegtenis geneem. Volgens die…
100.5fm Nuus KlankgreepWildtuin verwelkom stropers se vonnisse
Die woordvoerder van die Krugerwildtuin, Ike Phaala, het die vonnisse verwelkom wat die Skukuza-hof Vrydag drie renosterstropers opgelê het. Sam Khosa en Oddis…
100.5fm Nuus KlankgreepStropers swaar gevonnis in Skukuza: NVG
Drie stropers is Vrydag deur die hof in Skukuza gevonnis. ‘n Veldwagter, Philip Gumede, wat sedertien oorlede is, is in Februarie 2019 deur ‘n kollega in die…
100.5fm Nuus KlankgreepOlifant trap besoeker aan Krugerwildtuin dood
Die polisie het ‘n nadoodse ondersoek begin na 'n besoeker aan die Krugerwildtuin Saterdag deur ‘n olifant vertrap is. Die 59-jarige Shaik Adam Shabir Ammed…
100.5fm Nuus KlankgreepBylboordenaar moet lank sit
Die hooggeregshof in Mpumalanga wat in Breyten sit, het Thulani Madonsela drie keer lewenslange tronkstraf opgelê en tot 'n bykomende 38 jaar gevonnis vir die…
100.5fm Nuus KlankgreepLewenslank vir man wat sy ouma vermoor
Jay Peters (27) is deur die Nelspruit-streekhof lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord op sy ouma, Susanna Kilmister (68). Dit volg op Peters sy…
100.5fm Nuus KlankgreepOperasie uitgevoer om veediefstal te teiken
Die Mpumalanga-polisie het gister tydens 'n spesiale operasie in Vaalbank naby Mmametlhake op sewe vermoedelik gesteelde beeste beslag gelê. Niemand is vir die…
100.5fm Nuus KlankgreepMpumalanga Premier onderneem om matriekslaagsyfer te verbeter
Die Premier van Mpumalanga, Mandla Ndlovu, sê die provinsiale regering is vasbeslote om vanjaar die matriekslaagsyfer te verbeter. Hy het gepraat tydens ‘n…
100.5fm Nuus KlankgreepLUR beloof nuwe skool vir Naas
Die Mpumalanga Onderwysdepartement sê onderrig sal vandag hervat by Siboshwa Primary, na dit die afgelope week ontwrig is deur gemeenskapslede. Inwoners van…
100.5fm Nuus KlankgreepVakbonde onderhandel saam om Panorama-toerisme-aantreklikhede te heropen
Toeriste-aantreklikhede op die Laeveld se Panorama-roete was steeds gesluit vandag, te midde van ‘n voortslepende staking deur werknemers van die Mpumalanga…
100.5fm Nuus KlankgreepDA kla oor onvoldoende ondersteuning aan dowe matrieks
Die DA in Mpumalanga sal dringend aan die LUR van Onderwys, Cathy Dlamini, skryf en haar vra om skole wat voorsiening maak vir leerders met spesiale behoeftes…
100.5fm Nuus KlankgreepVermeende stroper na vermoede deur seekoei gedood in Krugerwildtuin
Die bestuur van die Krugerwildtuin het die ontdekking bevestig van die lyk, vermoedelik dié van 'n stroper, wat in 'n toeristepad in die Pretoriuskop-gedeelte…
100.5fm Nuus KlankgreepPaaie in Krugerwildtuin heropen na reën
Die meeste van die grondpaaie in die Krugerwildtuin is heropen namate die weerstoestande verbeter het. Volgens die woordvoerder, Ike Phaahla, is die hoofpad…
100.5fm Nuus KlankgreepVyf gearresteer na moord op polisiebevelvoerder in Ermelo
Die Mpumalanga polisie het binne 24 uur van sy dood vyf verdagtes aangekeer in verband met die moord gistermiddag op Luitenant-Kolonel Piet Pretorius in…
100.5fm Nuus KlankgreepBarberton ly groot skade tydens storm
Na 'n hewige donderstorm gisteraand het groot dele van Barberton en Umjindi nie vandag elektrisiteit gehad nie. DA-raadslid Philip Minnaar hoop dit sal alles…
100.5fm Nuus KlankgreepKoeie teruggekry tydens Operasie Shanela
Die waarnemende polisiekommissaris in Mpumalanga, Generaal-Majoor Zeph Mkhwanazi, was ingenome om gister 26 stukke vee, wat na vermoede gesteel is, te…
100.5fm Nuus KlankgreepOproep vir gereedheid vir 2025 skooljaar
Die Departement van Onderwys doen 'n beroep aan skoolbeheerliggame en skoolbestuurspanne om voorbereiding vir die suksesvolle en naatlose aanvang van die…
100.5fm Nuus KlankgreepN4 ongeluk eis sewe lewens
Sewe mense, insluitend ‘n kleuter van ongeveer twee jaar oud, is gistermiddag dood in ‘n botsing op die N4-tolpad tussen Belfast en Wonderfontein. Volgens die…
100.5fm Nuus KlankgreepMeer as 530 mense vir dronkbestuur in Mpumalanga gearresteer
Die polisie in Mpumalanga het sedert 1 Desember meer as 530 mense gearresteer wat vermoedelik dronk bestuur het. Verkeersbeamptes het gedurende die vakansie…
100.5fm Nuus KlankgreepTwee polisiebeamptes aangekla weens transitorooftog
Twee polisiebeamptes wat gister in die Vaalbank-landdroshof verskyn het op aanklagte wat verband hou met ‘n transitorooftog, bly in aanhouding tot hulle op 27…
100.5fm Nuus KlankgreepPremier verwelkom ministeriële afvaardigings in Malalane
Die Mpumalanga Premier, Mandla Ndlovu, het die ministeriële afvaardigings van Suid-Afrika en Mosambiek verwelkom wat vandag in Malalane vergader vir gesprekke…
100.5fm Nuus KlankgreepTwee met onwettige jaggewere verskyn vandag in Kabokweni-hof
Twee verdagtes wat verdink word van moontlike stropery is vroeg gisteroggend by huise in onderskeidelik Kabokweni en Pienaar gearresteer weens die besit van…
100.5fm Nuus KlankgreepMan gesoek wat glo polisiebeampte beroof in Malalane
Die polisie en Korrektiewe Dienste in Mpumalanga soek na ‘n verdagte wat vroeg gisteroggend ‘n polisiebeampte in Malalane van sy dienspistool en ammunisie…
100.5fm Nuus KlankgreepBeplanning begin vir 2025 skooljaar
Die LUR vir Onderwys in Mpumalanga, Cathy Dlamini, vergader vandag met alle kringbestuurders in Witbank terwyl die skole hierdie week sluit – om hul gereedheid…
100.5fm Nuus KlankgreepPremier bekommerd oor impak van Mosambiekse onlus op Mpumalanga
Die premier van Mpumalanga, Mandla Ndlovu, sê die provinsie se ligging, aangrensend met Mosambiek en Eswatini, is voordelig en nadelig vir sy ekonomie. Hy het…
100.5fm Nuus KlankgreepSANParke paraat vir stropers die feestyd
SANParke sê daar was onlangs ‘n toename in stropery in die Krugerwildtuin. Die woordvoerder, Ike Phaahla, sê die stel van strikke en vergiftiging van diere het…
100.5fm Nuus KlankgreepOnwettige myners ondergronds vasgekeer in Sabie
Die polisie, mediese nooddienste, en private sekuriteitsmaatskappye monitor ‘n situasie in Sabie waar ‘n groep onwettige mynwerkers ondergronds in ‘n verlate…
100.5fm Nuus KlankgreepTwee arrestasies gemaak na vrou se moord tydens plaasaanval in Lydenburg
Twee Mosambiekse mans sal binnekort in die Mashishing-landdroshof verskyn weens die moord Maandag op ‘n vrou tydens ‘n plaasaanval buite Lydenburg. Volgens die…
100.5fm Nuus KlankgreepGoven Mbeki lieg oor rede vir watertekorte
Die DA in Govan Mbeki is geskok om te verneem dat die munisipaliteit die publiek mislei het oor die oorsaak van die watertekorte regoor die munisipaliteit…
100.5fm Nuus KlankgreepDA geskok oor tekort aan water en kragtoevoer aan 2-miljard-Rand projek
Die DA gaan die Mpumalanga Premier, Mandla Ndlovu, vra om in te gryp by die Internasionale Vrasproduktemark in Nelspruit. Volgens Tersia Marshall van die DA…
100.5fm Nuus KlankgreepNuwe dam eersdaags gebou in Laeveld
'n Nuwe dam behoort binne sowat agt jaar klaargebou te wees in Low's Creek. Linda Grimbeek van die KLCBT vertel. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepSANParke stel hek-kwotas in vir Krugerwildtuin
SANParke gaan hekkwotas instel vir dagbesoekers aan die Nasionale Krugerwildtuin gedurende die feestyd. Dit geld vandaf 15 Desember. Besoekers word aangeraai…
100.5fm Nuus KlankgreepOndersoek na polisie glo drie onwettige mynwerkers in Sabie doodskiet
Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek ‘n voorval waartydens drie vermeende onwettige mynwerkers gister in Sabie doodgeskiet is. Volgens die…
100.5fm Nuus KlankgreepTwee Mosambiekse broers gevonnis weens perlemoen
Twee Mosambiekse broers is deur die Boschfontein-streekhof gevonnis vir oortreding van die Immigrasiewet en die Wet op Mariene Hulpbronne. Jose Carlos en Ivo…
100.5fm Nuus KlankgreepMan sit lewenslank wat meisie doodsteek
Die Mpumalanga Hooggeregshof het ‘n man lewenslange tronkstraf opgelê vir die wrede moord op sy vriendin – tydens die 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen…
100.5fm Nuus KlankgreepMan sit lewenslank weens moord
Die Kwaggafontein-streekhof het die 32-jarige Godfrey Boesman Mashiane lewenslange tronkstraf opgelê vir moord en ’n bykomende 15 jaar vir roof met verswarende…
100.5fm Nuus KlankgreepKoshuisopsigter geskors na hy GPF-lede nooi om kinders pak slae te gee
Die koshuissuperintendent by Shongwe Koshuis is met onmiddellike effek geskors terwyl die Mpumalanga Onderwysdepartement die beweerde aanranding van twee…
100.5fm Nuus KlankgreepOmgekoopte amptenaar gearresteer weens korrupsie met ID
’n Amptenaar van die Departement van Binnelandse Sake is gister by haar werkplek in die teenwoordigheid van haar baas en kollegas in hegtenis geneem op…
100.5fm Nuus KlankgreepTwee kry lewenslank vir moord op taxi-baas
Die Nasionale Vervolgingsgesag in Mpumalanga het die lewenslange vonnisse verwelkom wat die Hooggeregshof in Middelburg aan twee mans vir moord met voorbedagte…
100.5fm Nuus KlankgreepVrou voor gimnasium in Mbombela doodgeskiet
Die polisie het bevestig ‘n vrou is vanoggend doodgeskiet in die parkeerterrein voor Virgin Active Red in Riverside in Mbombela. Volgens ‘n…
100.5fm Nuus KlankgreepMpumalanga premier mik vir skoon oudit
Die Mpumalanga Premier, Mandla Ndlovu, sê sy Kantoor is vasbeslote om ‘n skoon oudit te behaal. Hy het vanoggend voor die Gekose Komitee oor Openbare Rekeninge…
100.5fm Nuus KlankgreepBorg vir vier polisiebeamptes wat glo R1,8m probeer steel
Vier polisiebeamptes wat van diefstal en regsverydeling aangekla word, is vanoggend in die Barberton-landdroshof borgtog van 5-duisend-Rand elk toegestaan. Die…
100.5fm Nuus KlankgreepDipaleseng R160m beboet weens waterbesoedeling
Dipaleseng-munisipaliteit is 160-miljoen-Rand beboet vir die oortreding van die nasionale omgewingswet, besoedeling van waterbronne, versuim om aan die…
100.5fm Nuus KlankgreepVier polisiebeamptes wat glo miljoen-Rand steel gearresteer
Vier polisiebeamptes verskyn na verwagting vandag in die Nelspruit-landdroshof vir diefstal en regsverydeling. Die drie mans en ‘n vrou is gister in Barberton…