skinny.

Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

Premier bekommerd oor impak van Mosambiekse onlus op Mpumalanga

Die premier van Mpumalanga, Mandla Ndlovu, sê die provinsie se ligging, aangrensend met Mosambiek en Eswatini, is voordelig en nadelig vir sy ekonomie. Hy het president Cyril Ramaphosa gister tydens ‘n bilaterale vergadering tussen ander ministers en die provinsiale uitvoerende gesag gevra om die voortslepende betogings in Mosambiek, weens ‘n bestrede verkiesingsuitslag, met president Filpe Nyusi op te neem, omdat die provinsie ook daaronder ly. Ndlovu sê die spanning in Mosambiek het ‘n negatiewe uitwerking op die provinsie se ekonomie. Hy sê Mpumalanga dra die swaarste aan die las van…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.