Shows / 100.5fm Nuus Klankgreep

100.5fm Nuus Klankgreep
Gaan kyk gerus by http://www.radiolaeveld.co.za/nuus-radio-laeveld-100-5fm.html vir meer konteks in verband met die nuusklankgrepe van uit die Laeveld in Mpumalanga.
Episodes
100.5fm Nuus KlankgreepCallum Ormiston wen die 2026-Afrika-padfietsrykampioenskap
Callum Ormiston het die titel in die mans-elite-padwedren by die 2026 CAC Afrika-padfietsrykampioenskappe verower, na hy die roete van 153 km in drie uur, 44…
100.5fm Nuus KlankgreepWeerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet
Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met…
100.5fm Nuus KlankgreepHoe weet misdadigers wie groot bedrae kontant onttrek?
Ons hoor gereeld van mense wat beroof word na hulle groot bedrae kontant by 'n bank onttrek het. Laeveld Brunch gesels met Callum MacPherson en Gerald Erasmus…
100.5fm Nuus KlankgreepRed jou groente wat verwelk
Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en…
100.5fm Nuus KlankgreepRekord-brandstofpryse: Moontlike toename in diefstal verwag
Callum MacPherson en Gerald Coetzee van Securicon sê weens die toename in brandstofpryse raak die moontlikheid dat die diefstal daarvan sal toeneem ook groter…
100.5fm Nuus KlankgreepPumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas
Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die…
100.5fm Nuus KlankgreepSoektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld
Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee…
100.5fm Nuus KlankgreepMahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik?
Voor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig…
100.5fm Nuus KlankgreepThe Rhythm of Resilience
Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer…
100.5fm Nuus KlankgreepAmaculo Drakie Sonskyntoer arriveer in Mpumalanga
Die Drakensberg Seunskoor is op toer in die Laeveld en Mpumalanga. Hendrik Bekker gesels met die Middag Game Drive oor hul vertonings. 100.5FM Radio Laeveld…
100.5fm Nuus KlankgreepPumas soek tuis halfeind in SA Beker
Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas…
100.5fm Nuus KlankgreepKrane in Barberton-area loop droog
Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners…
100.5fm Nuus KlankgreepCallum Makiti met pannekoek
Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepSenteeko-dam nougekeurig gemonitor
Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig…
100.5fm Nuus KlankgreepR3,5 miljard se vloedskade in Mpumalanga aangerig
Mpumalanga het na raming R3,5 miljard se skade gely tydens die onlangse oorstromings. Cogta se Freddy Ngobe gesels met ons. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepKanselleer jou wildtuin-besoek
Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en…
100.5fm Nuus KlankgreepPaaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit
Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die…
100.5fm Nuus KlankgreepNuwe album vir Kris Ray
Kris Ray het Vrydag 'n nuwe album vrygestel. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepDoen so aansoek vir Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie
Mbombela-munisipaliteit sal 'n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te…
100.5fm Nuus KlankgreepHarcourts help jou voorberei om eiendom te koop
Harcourts haal enige kompleksiteit uit die koop van 'n eiendom. Boet Nothnagel bespreek die koop- en registrasieproses met Sonop Ontbyt. 100.5FM Radio Laeveld…
100.5fm Nuus KlankgreepMerang 'n viering van Afrikaanse digkuns
Merang is 'n versamelbundel heerlike gedigte wat uitgegee is saam met die Eeufeesviering van Afrikaans, maar dit is ook meer as dit, vertel een van die…
100.5fm Nuus KlankgreepAphelele Fassi verwag fisiese kragmeting teen Georgië
Die Springbokke speel Saterdag 'n toets teen Georgië by Mbombela-stadion. Heelagter Aphelele Fassi deel sy verwagtinge. Die afskop by Mbombela-stadion is…
100.5fm Nuus KlankgreepKwagga trots op Marnus vir toetsbuiging
Dit is Bokweek in die Laeveld en onse eie Kwagga Smith het vandag die media te woord gestaan voor hul wedstryd teen Georgië by Mbombela-stadion Saterdag waarin…
100.5fm Nuus KlankgreepLDV rules
Wees op die uitkyk vir ons nuwe wiele, trots moontlik gemaak deur LDV. Neil Barker, die bemarkingsbestuurder, het kom inloer in die ateljee. Neels het voorheen…
100.5fm Nuus KlankgreepDerde massavergiftiging aangemeld in/naby Kruger
Nog 102 aasvoëls is vergiftig ontdek - hierdie keer in Lionspruit. VULPRO se Kerri Wolter sê dit is die derde soortgelyke voorval in die Krugerwildtuin-area en…
100.5fm Nuus KlankgreepMindwalker spesialiseer in gedrag
Die metafisikus wat spesialiseer in menslike gedrag, dr. Tony Wake, gesels met Jené wat instaan tydens Kies Koers op 100.5FM. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepNHS- se landlopers presteer
Hoërskool Nelspruit se atlete het vroeër die week deelgeneem aan die NWU Puk-reeks vir landloop. Spankapteine, Inge Marie Odendaal en Henroux Herbst, kuier…
100.5fm Nuus KlankgreepRobs wen eerste Track & Field
Rob Ferreira se seunspan was die wenners van die nuwe Track & Field SA-kampioenskap. Die atletiekorganiseerder, Stefan van der Merwe, vertel die Middag Game…
100.5fm Nuus Klankgreep'Drag races' bekommer inwoners toenemend
Versnelrenne of sleeprenne of onwettige wedrenne in Nelspruit het die afgelope weke toegeneem. Dit kom baie meer georganiseerd voor as voorheen, en daar is nie…
100.5fm Nuus KlankgreepDis hoe ons rol in die Laeveld
Cobus en Doret van der Merwe trou eersdaags weer na 10 jaar - hierdie keer met 'n behoorlike partytjie vir 120 gaste. Hulle deel hul storie met Charles tydens…
100.5fm Nuus KlankgreepAHEI: Wat is dit
Harvard dink nou dat 30 jaar se navorsing aandui dat die Alternative Healthy Eating Index die beste is om te verseker jy word gesond oud. Voedingkundige…
100.5fm Nuus KlankgreepCrux is die Paasfees terug
Die volledige Crux-produksie, uit die pen van Lizaan Barnard, is hierdie Paasfees weer in Mbombela te sien. Sy kuier in die ateljee saam met Klasie Botha en…
100.5fm Nuus KlankgreepNuwe reëls beplan vir sekuriteit se vuurwapens
Omstrede nuwe konsepregulasies oor die besit en gebruik van vuurwapens deur die sekerheidsbedryf is verlede week gepubliseer. Frank Swanepoel van FPS…
100.5fm Nuus KlankgreepAlba Vorster borrel oor van talent
Die jong sangeres, Alba Vorster, het gister in die ateljee kom kuier - en sommer gou 'n liedjie opgeneem by Lowveld Recording Studios. Luister hier na 'n…
100.5fm Nuus KlankgreepStel geliefdes se woorde saam in boekvorm
Anné Pretorius het na haar ma se dood haar skryfwerk in 'n boek saamgestel. Sy gesels met Amanda oor hoe sy sedertien ook ander mense gehelp het om dit te…
100.5fm Nuus KlankgreepJimmy lig sluier oor professionele rugby
Die hoofafrigter van die Airlink Pumas, Jimmy Stonehouse, raak filosofies oor dié sport saam met Neels Kemp tydens Sonop Ontbyt. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepFedsas: Fokus op digitale brug eerder as skeiding
Riaan van der Bergh, adjunkhoof van Fedsas en bestuurder van sy Sentrum vir Tegnologie, gesels oor die toekoms en moontlikhede wat tegnologie en KI in die…
100.5fm Nuus KlankgreepCure Day Hospitaal: vinniger, warmer en kindervriendelik
Die Cure Day hospitaalgroep het onlangs na die Laeveld uitgebrei. Bert von Wielligh en Sorita van Tonder gesels met Sonop Ontbyt. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepFriends of Chimp Eden maak korte mette van verval
Die Friends of Chimp Eden is aan die einde van 2024 tot stand gebring om Chimp Eden te help om sy fasiliteite weer tops te kry en dit het soete vrugte…
100.5fm Nuus KlankgreepBlinde potjiekos is terug
Die Mpumalanga Blind Skills Development Hub groei met rasse skrede. Ter ondersteuning is jy genooi om saam te kom potjiekos maak. Prince Ngema, Zandré Pelser…
100.5fm Nuus KlankgreepPumas begin SA Beker goed
Die Airlink Pumas is na die eerste ronde van die SA Beker weens hul punteverskil van 68 eerste bo-aan die punteleer. Hulle het Vrydag met 75-7 oor die Phangela…
100.5fm Nuus KlankgreepAnton Goosen vier 50 jaar in musiek
Anton Goosen vier vanjaar 50 jaar in die musiekbedryf. Hy gesels met Amanda oor sy loopbaan voor musiek (in die onderwys) en sy jongste vrystelling "Tik Tok…
100.5fm Nuus KlankgreepMesmaker deel geheime
Sarel Naude maak die mooiste messe. Hy gesels met Charles oor sy stokperdjie. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepDA: Premier het geen planne, slegs leë beloftes
Die Mpumalanga Premier, Mandla Ndlovu, se provinsiale rede Vrydag was besonder teleurstellend. Bosman Grobler van die DA sê opposisiepartye stem saam dat hulle…
100.5fm Nuus KlankgreepPastoor in oënskynlike sluipmoord doodgeskiet
'n Prominente pastoor is gisteraand op die R536 in Cork Trust tussen Mkhuhlu en die Krugerwildtuin in ‘n oënskynlike sluipmoord doodgeskiet. Doktor Ezrom…
100.5fm Nuus KlankgreepSekerheidsbaas vas wat glo vals misdaad aanmeld
‘n 53-jarige eienaar en direkteur van ‘n sekerheidsmaatskappy verskyn vandag in die Nelspruit-landdroshof op aanklagte van meineed en die aanmeld van ‘n vals…
100.5fm Nuus KlankgreepWWIC rus vroue toe
Women Warriors in Christ (WWIC) gaan al 13 jaar van krag tot krag. Die stigter, Chanel Bezuidenhout, vertel wat hulle vir vanjaar beplan. 100.5FM Radio Laeveld…
100.5fm Nuus KlankgreepKLCBT hou sake konferensie
Die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme bied in Mei die eerste Laeveld Sake Konferensie aan. Die uitvoerende beampte, Linda Grimbeek, sê mense ontwaak…
100.5fm Nuus KlankgreepNHS nou in A-bond van Super Interhoër
Hoërskool Nelspruit (NHS) het verlede week die B-bond by die NWU Super Interhoër gewen. Dit beteken in 2026 neem hulle in die A-bond deel. NHS was vanjaar ook…
100.5fm Nuus KlankgreepMalaria hier? Hoekom? Kenner verduidelik
Die voorkoms van malaria is volgens sommige medici besig om 'n terugkeer te maak na Witrivier, waar dit grootliks uitgeroei was. Schalk Schoeman, 'n…
100.5fm Nuus KlankgreepPumas se SA Beker skop 7 Maart af
Die Airlink Pumas se seisoen skop eersdaags af met hul SA Beker deelname wat op 7 Maart tuis teen die SWD Arende begin. Boonop vind die Stonehouse 10's op 22…
100.5fm Nuus KlankgreepGoogle et al gaan moet begin betaal vir SA nuus
Tegnologie reuse sal dalk vir die volgende drie tot vyf jaar SA nuusmedia tussen R300 miljoen en R500 miljoen per jaar moet vergoed. Die Kompetisie Kommissie…
100.5fm Nuus Klankgreep50 jaar rekord staan steeds sterk
Vyftig jaar gelede het Marna Van der Burgh (neé de Villiers) van Hoërskool Barberton by die Interhoër-atletiekbyeenkoms die o/19 200 m in ‘n rekordtyd van…
100.5fm Nuus KlankgreepSARZA: Sluit so aan om te help soek en red
Andrew Geldenhuis van SARZA Lowveld het tydens die Saterdag Ontbyt meer oor Search & Rescue se aktiwiteite in die Laeveld vertel. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
100.5fm Nuus KlankgreepBegin jou eie organiese groentetuin
Elsabe de Bruyn, 'n organiese groentetuin konsultant, het tydens die Saterdag Ontbyt met Charles kom gesels oor hoe om jou eie, organiese groentetuin te begin…
100.5fm Nuus KlankgreepManlike gesondheid: Doen hierdie twee toetse
Mans los hul gesondheid agterweë. Moenie, sê uroloog dr. Brighton Mashava. Hy raai vroue aan om hul mans se testosteroon te laat toets as hul gedrag verander -…
100.5fm Nuus KlankgreepLaeveld Interhoër môre by Rob Ferreira
Mopani Apteek is trots Laeveld en daarom nou betrokke en groot ondersteuners van die Laeveld Interhoër wat môre plaasvind. Rita Erasmus, bemarkingsbestuurder…
100.5fm Nuus KlankgreepMetaalmaatskappy gaan groen
MMC het 'n ooreenkoms aangegaan met NOA om voortaan 70% van hul elektrisiteitsverbruik vanaf hernubare bronne te kry. Louis Nel gesels met Kies Koers. 100.5FM…
100.5fm Nuus KlankgreepRide for a Child 2025
Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa is op besoek aan die Laeveld want hy is besig met die jaarlikse Ride for a Child-motorfietsrit om fondse in te…
100.5fm Nuus KlankgreepBeplan volgens wat jy weet, sê ekonoom
Die Ekonoom Dawie Roodt was een van die gassrepekers by die AmberMac Ekspo wat verlede week aangebied is. Hy sê 'n sakeonderneming kan nie landsbeleid bepaal…