skinny.

Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

NHS nou in A-bond van Super Interhoër

Hoërskool Nelspruit (NHS) het verlede week die B-bond by die NWU Super Interhoër gewen. Dit beteken in 2026 neem hulle in die A-bond deel.

NHS was vanjaar ook die wenner van 100.5FM se Blêrbeker die week van die Laeveld Interhoër.

Jana Hattingh en Anika Cilliers gesels met die Middag Game Drive. 100.5FM Radio Laeveld Nuus

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.