skinny.

Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

Koshuisopsigter geskors na hy GPF-lede nooi om kinders pak slae te gee

Die koshuissuperintendent by Shongwe Koshuis is met onmiddellike effek geskors terwyl die Mpumalanga Onderwysdepartement die beweerde aanranding van twee leerders deur lede van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum ondersoek. Volgens 'n woordvoerder van die departement, Gerald Sambo, het die superintendent van die lede gister genooi om die leerders pak slae te gee. Hy sê amptenare van die arbeidsdirektoraat van die departement is tans besig met 'n ondersoek na die omstandighede rondom die voorval. 100.5FM Radio Laeveld Nuus

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.