skinny.

Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

SANParke bepleit kalmte na olifant toeris vertrap

SANParke vra die publiek om op te hou spekuleer oor die omstandighede rondom die dood Saterdag van ‘n besoeker aan die Krugerwildtuin. Die 59-jarige Shaik Adam Shabir Ammed is deur ‘n olifant vertrap toe hy saam met sy kleinkinders by Malelane-hek foto’s geneem het. Volgens Ike Phaahla, die woordvoerder van die wildtuin, dui ooggetuienis daarop dat twee van Ammed se kleinkinders die bosse ingehardloop het, die olifant hulle bestorm het, en dat hul oupa hulle probeer beskerm het. Phaahla sê die spesifieke dier kon in die gevolglike harwar nie geïdentifiseer word nie. Die polisie is besig met…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.