skinny.

Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

Stropers swaar gevonnis in Skukuza: NVG

Drie stropers is Vrydag deur die hof in Skukuza gevonnis. ‘n Veldwagter, Philip Gumede, wat sedertien oorlede is, is in Februarie 2019 deur ‘n kollega in die Krugerwildtuin opgemerk met twee passasiers waar hulle ‘n vierde man ontmoet. Hulle is in twee voertuie is op die pad tussen Skukuza en Kruger Hek onderskep. ‘n Renosterhoring, jaggeweer, en messe is in die een voertuig ontdek. Monica Nyuswa, die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, sê van die drie oorlewende beskuldigdes is Sam Khosa en Oddis Maluleke elk tot effektief 22 jaar gevonnis. Solly Selahle moet vier jaar…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.