skinny.

Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

Paaie in Krugerwildtuin heropen na reën

Die meeste van die grondpaaie in die Krugerwildtuin is heropen namate die weerstoestande verbeter het. Volgens die woordvoerder, Ike Phaahla, is die hoofpad tussen Skukuza en Onder Sabie gedeeltelik weggespoel en kan dit via Tshokwane bereik word. In Tshokwane is alle grondpaaie oop, buiten die S33. Die Sand en Sabie laevlak brûe is begaanbaar. Die pad tussen Skukuza en Satara is ook oop. ontvang. Balule-kamp is tans slegs via die Olifantsrivier-hoogwaterbrug toeganklik. Alle ander Bosveldkampe is bereikbaar. 100.5FM Radio Laeveld Nuus

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.