Shows / 100.5fm Nuus Klankgreep

100.5fm Nuus Klankgreep
Gaan kyk gerus by http://www.radiolaeveld.co.za/nuus-radio-laeveld-100-5fm.html vir meer konteks in verband met die nuusklankgrepe van uit die Laeveld in Mpumalanga.
Episodes
100.5fm Nuus KlankgreepVroulike polisiekonstabel gewond in skietery in Embalenhle
‘n 32-jarige vroulike polisiekonstabel word in die hospitaal behandel na sy Woensdagaand geskiet is. ‘n 35-jarige man is ook geskiet, en het gister weens sy…
100.5fm Nuus KlankgreepMan gevonnis vir moord op vriendin
Die 24-jarige Sibusiso Happy Ngobeni van Matsulu is deur die hooggeregshof in Mpumalanga skuldig bevind en tot 25 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir die…
100.5fm Nuus KlankgreepLUR besoek beskadigde Piet Retief-hospitaal
Die LUR vir Gesondheid in Mpumalanga, Sasekani Manzini, het vandag by Piet Retief-hospitaal besoek afgelê. Dit na ‘n hewige storm Sondag groot skade in die…
100.5fm Nuus KlankgreepMkhuhlu-hoftolk vyf jaar tronk toe weens bedrog
‘n Voormalige hoftolk is tot vyf jaar direkte gevangenisstraf gevonnis weens bedrog. Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag was die 43-jarige Buzizwe Zizwe…
100.5fm Nuus KlankgreepTiener gearresteer wat glo gemeenskaps-polisiërings-lede in Masoyi aanval
‘n 17-jarige is gearresteer omdat hy na bewering Maandagaand ‘n lid van die gemeenskaps-polisiëringsforum in Masoyi doodgesteek het. Die 35-jarige Difference…
100.5fm Nuus KlankgreepFedsas sê gesondheidsdepartemente en munisipaliteite moet voedselveiligheid monitor
Fedsas sê die instruksies wat deur provinsiale onderwysdepartemente gegee is om die verkoop en verskaffing van voedsel by skole in Limpopo, Gauteng en die…
100.5fm Nuus KlankgreepMpumalanga LUR inspekteer skole na storm skade aanrig in Piet Retief
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga, Cathy Dlamini, het gister skole besoek in Piet Retief, waar groot skade aangerig is tydens ‘n hewige storm Sondag wat die…
100.5fm Nuus KlankgreepTwee wat glo geld kan verdubbel bly in aanhouding in Nelspruit
Twee mans het gister in die Nelspruit-landdroshof verskyn op aanklagte van onder meer bedrog. Bosco Owino en Robert Ssebataazi, burgers van Uganda, is Vrydag…
100.5fm Nuus KlankgreepGroot skade in Piet Retief weens erge storm
Munisipale kantore, skole en sakeondernemings in Piet Retief is erg beskadig tydens ‘n donderstorm die naweek. Bome is ontwortel en huise se dakke is afgewaai…
100.5fm Nuus KlankgreepBorg geweier vir Sabie-pastoor wat van verkragting aangekla word
Die landdroshof in Sabie het 'n 46-jarige pastoor, wat daarvan aangekla word dat hy 'n 16-jarige lid van sy gemeente verkrag het, borgtog geweier. Die meisie…
100.5fm Nuus Klankgreep100 dae van veiligheid in Mpu
Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris in Mpumalanga, generaal-majoor Zeph Mkhwanazi, het vanoggend saam met die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Jackie…
100.5fm Nuus KlankgreepSlaggate kos Openbare Werke in Mpumalanga
Die provinsiale Departement van Openbare Werke, Paaie en Vervoer staar eise van meer as 3-punt-1-miljoen-Rand in die gesig weens voertuie wat in die eerste…
100.5fm Nuus KlankgreepMpumalanga polisie vra hulp om ontdekte liggaame uit te ken
Die polisie in Mpumalanga het enigiemand met inligting gevra om na vore te kom na die ontdekking van drie ongeïdentifiseerde liggame die afgelope week. Twee…
100.5fm Nuus KlankgreepOndersoek gelas na sterfte van tweejarige in Bosbokrand
Die polisie in Mpumalanga vra vir kalmte terwyl hulle die omstandighede ondersoek waaronder 'n tweejarige seuntjie gister in Violetbank naby Bosbokrand dood…
100.5fm Nuus KlankgreepDA ontstoke oor gr. 3's se Afrikataal-onderrig
Die DA beplan om die Mpumalanga Onderwysdepartement by die Menseregtekommissie aan te gee omdat hulle nie Afrikataal-leesmateriaal aan leerders verskaf nie…
100.5fm Nuus KlankgreepPolisie bepleit kalmte na twee dubbele moorde in Mpumalanga
Die polisiekommissaris in Mpumalanga, generaal-majoor Zeph Mkhwanazi, het gepleit vir kalmte na twee dubbele moorde op verskillende plekke in die provinsie die…
100.5fm Nuus KlankgreepMpumalanga stel Veiliger Feestyd-veldtog bekend
Die polisie in Mpumalanga het Saterdag amptelik die 2024/25 Veiliger Feestyd-veldtog by Mangweni Trust naby Komatipoort van stapel gestuur om ‘n veiliger…
100.5fm Nuus KlankgreepPolisie ondersoek voorval waar hond man glo doodbyt
Die polisie in Mpumalanga ondersoek ‘n voorval waartydens ‘n man deur sy werkgewer se hond doodgebyt is. Die voorval het Vrydag by Marapyane in Mmamethlake…
100.5fm Nuus KlankgreepMpu Onderwys betaal spookwerkers R6m
Die DA versoek die Spesiale Ondersoekeenheid om die Mpumalanga Departement van Onderwys te ondersoek nadat dit aan die lig gekom het dat hulle meer as…
100.5fm Nuus Klankgreep20 jaar vir man wat buurkind verkrag
’n 43-jarige man is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir die verkragting van sy buurman se 10-jarige dogter. Die voorval het in Maart verlede jaar by…
100.5fm Nuus KlankgreepDag Zero kom nader in Ermelo
Die DA sê inwoners van Chief Albert Luthuli- en Msukaligwa-munisipaliteite kan binnekort sonder water wees met damvlakke wat vinnig daal. Die party doen 'n…
100.5fm Nuus KlankgreepRondawels brand af in die Krugerwildtuin
SANParke het besoekers aan die Krugerwildtuin aangeraai om versigtig te wees met braaivleisvure in winderige toestande. Dit volg na verskeie rondawels…
100.5fm Nuus Klankgreep16-jarige dood gevind na jagtog saam met maat
Die polisie ondersoek die dood van ‘n 16-jarige seun van Masoyi wat die naweek dood gevind is. Volgens die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, Kolonel Donald…
100.5fm Nuus KlankgreepVoormalige Eskom-werknemer pleit skuldig aan bedrog
Die Middelburg Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof het Thandi Ruth Magagula, 'n voormalige veiligheidsrisikobeampte by Eskom, skuldig bevind op aanklagte van…
100.5fm Nuus KlankgreepPolisie lê beslag op amper 5-miljoen-Rand se dagga
Die polisie in Mpumalanga het beslag gelê op dagga ter waarde van R4,7 miljoen op die N12 in Delmas. Hulle het inligting van misdaad-intelligensie en die…
100.5fm Nuus KlankgreepDA bevraagteken aanstelling van ongeskikte kandidaat
Die DA in Thaba Chweu het aan die Premier, Mandla Ndlovu, en LUR vir Samewerkende Regering, Speedy Mashilo, geskryf om kapsie aan te teken teen die aanstelling…
100.5fm Nuus KlankgreepDepartement stig eenheid om politieke moorde in Mpumalanga te ondersoek
Die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid het ‘n eenheid vir ernstige en gewelddadige misdade gestig om politieke moorde in die provinsie te…
100.5fm Nuus KlankgreepPremier loods pad-instandhoudings-projek
Die Premier, Mandla Ndlovu, het vanoggend 'n massiewe padinstandhouding-intervensie-program, "Kubhunya Lutfuli" in Belfast van stapel gestuur. Die…
100.5fm Nuus KlankgreepSOE gaan verkryging in Gesondheidsdepartement ondersoek
Die DA verwelkom die opdrag van president Cyril Ramaphosa dat die Spesiale Ondersoekeenheid bewerings ondersoek van wanadministrasie in die Mpumalanga…
100.5fm Nuus KlankgreepSlagoffers genooi om afpersing by polisie aan te meld
Die waarnemende polisiekommissaris in Mpumalanga, Generaal-Majoor Zeph Mkhwanazi, doen ‘n beroep op slagoffers van afpersing om nie te skroom om die polisie…
100.5fm Nuus KlankgreepKragstasie-werknemer vasgetrek weens diefstal van koperkabels
‘n 36-jarige hoofinspekteur by die Tutuka-kragstasie is gister aangekeer weens die diefstal van koperkabels. Dit volg op die arrestasie vroeër die week van…
100.5fm Nuus KlankgreepDA raak nou baie moeg vir swak abulansdienste
Die DA is bekommerd dat inwoners van Mpumalanga die risiko loop om te sterf terwyl hulle ure vir ambulansdienste wag. Dít nadat ’n ernstig beseerde man op 20…
100.5fm Nuus KlankgreepDA hoop MEGA kry nie beheer oor Nkomazi SEZ nie
Die DA het aan LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Makhosazane Masilela, geskryf om te pleit dat sy nie die Nkomazi Spesiale Ekonomiese Sone as 'n…
100.5fm Nuus KlankgreepVier verdagtes vasgetrek weens koperdiefstal by kragstasie
Vier verdagtes wat Maandag aangekeer is weens die diefstal van koperkabels by Tutuka-kragstasie naby Standerton bly in aanhouding tot hul volgende…
100.5fm Nuus KlankgreepPolitikus in Schoemansdal geskiet en gewond
Die polisie in Mpumalanga ondersoek ‘n skietvoorval gisteraand in Schoemansdal waartydens ‘n man, wat hulle slegs as ‘n bekende politikus in die Nkomazi-area…
100.5fm Nuus KlankgreepMpumalanga Premier doen beroep vir sterker maatreëls om MIV te bestry
Die Premier van Mpumalanga, Mandla Ndlovu, sê ‘n sterker venootskap is nodig tussen die regering, die burgerlike samelewing en agentskappe om die voorkoms van…
100.5fm Nuus KlankgreepTwee vandag in hof wat glo munisipale woordvoerder in Mpumalanga ontvoer en vermoor
Twee verdagtes verskyn vandag in die Emalahleni-hof weens die ontvoering en moord op die 64-jarige Kommunikasie-bestuurder van Nkangala-distrikmunisipaliteit…
100.5fm Nuus KlankgreepDA versoek hulp van regering na tornado Machadodorp tref
Die DA in Emakhazeni-munisipaliteit doen 'n beroep op die Mpumalanga-regering om in te tree en gemeenskappe wat deur 'n tornado getref is, by te staan. Amanda…
100.5fm Nuus KlankgreepDA vra dat Ramaphosa dringend behoud van landbougrond wet maak
Die DA in Mpumalanga doen ‘n beroep op President Cyril Ramaphosa om dringend die Wetsontwerp op die Behoud en Ontwikkeling van Landbougrond te onderteken…