skinny.

Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

Fedsas sê gesondheidsdepartemente en munisipaliteite moet voedselveiligheid monitor

Fedsas sê die instruksies wat deur provinsiale onderwysdepartemente gegee is om die verkoop en verskaffing van voedsel by skole in Limpopo, Gauteng en die Vrystaat op te skort, is ongeldig. Dit is in reaksie op die onlangse voorvalle van voedselvergiftiging weens kos wat hoofsaaklik by spaza-winkels en stalletjies buite skole aangekoop is. Die vrywillige vereniging van skoolbeheerliggame van openbare skole het sy stem gevoeg by ‘n rits ander organisasies wat aanvoer dié maatreëls gooi die baba met die badwater uit. Dr. Jaco Deacon, uitvoerende hoof van Fedsas, sê dit is buite die departemente…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.