Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

Vakbonde onderhandel saam om Panorama-toerisme-aantreklikhede te heropen
Toeriste-aantreklikhede op die Laeveld se Panorama-roete was steeds gesluit vandag, te midde van ‘n voortslepende staking deur werknemers van die Mpumalanga Agentskap vir Parke en Toerisme (MTPA). Vakbonde het intussen tot die onderhandelinge toegetree, na die sakekamer gedreig het om kriminele sake van industriёle sabotasie te lê. Linda Grimbeek van die KLCBT sê dit is eintlik ‘n bewys dat die venues privaat bestuur moet word, eerder as deur die MTPA. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.