Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

Vyf gearresteer na moord op polisiebevelvoerder in Ermelo
Die Mpumalanga polisie het binne 24 uur van sy dood vyf verdagtes aangekeer in verband met die moord gistermiddag op Luitenant-Kolonel Piet Pretorius in Ermelo. Volgens die polisiewoordvoerder, Luitenant-Kolonel Jabu Ndubane, is hulle is Nelspruit aangekeer. Die 59-jarige bevelvoerder in die voertuig identifiserings-eenheid was aan diens toe hy verskeie kere geskiet is deur ‘n onbekende aanvaller, wat van die toneel af gevlug het. 'n Voertuig wat vermoedelik in die pleeg van misdaad gebruik is, is vanoggend langs Uitbreiding 7 in Ermelo aan die brand gesteek gevind. Die verdagtes is almal…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.