Latest / 100.5fm Nuus Klankgreep

Operasie uitgevoer om veediefstal te teiken
Die Mpumalanga-polisie het gister tydens 'n spesiale operasie in Vaalbank naby Mmametlhake op sewe vermoedelik gesteelde beeste beslag gelê. Niemand is vir die beweerde veediefstal in hegtenis geneem nie, maar ’n ondersoek is aan die gang. Tydens dieselfde operasie vroeër die dag is 'n 31-jarige man by Siyabuswa gearresteer vir die besit van vermeende metamfetamien en 'n onbekende bedrag kontant. Hy is in aanhouding en sal binnekort in die hof verskyn. Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris, generaal-majoor Zeph Mkhwanazi, het gesê die operasie bewys dat die polisie klagtes deur…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.