Shows / Kerkbode Kollig

Kerkbode Kollig
Gereelde podcasts gevul met insetsels oor kerknuus, geloofstories en gesprekke om jou in te lig, laat nadink en inspireer. Kerkbode is die amptelike nuusblad van die NG Kerk.
Subscribe in your app
Choose an installed app, or copy the RSS feed into any podcast app. Finish subscribing there.
Follow below adds this show to Your shows in skinny. Log in to let subscribe clicks tune your For you feed.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and notes-based starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 68 full episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published full episodes with audio and a recorded notes hook.
Shows like this
From recent shows with similar descriptionsEpisodes
Kerkbode KolligKollig episode 68 | ‘Hoe gaan dit met die NG Kerk in 2026?’ - In gesprek met Maartje van der Westhuizen en ander
Een geleentheid waar ’n mens kan hoor hoe dit met die kerk gaan, is by sinodesittings. Oktobermaand het ’n “seisoen van sinodes” gehad met vier van die NG Kerk…
Kerkbode KolligKollig episode 67 | Hoe help die Enneagram my as dominee?
’n Wye verskeidenheid hulpmiddels is in die domein van selfkennisprogramme beskikbaar. Die Enneagram, ’n persoonlikheidstipe-model met antieke oorsprong, wek…
Kerkbode KolligKollig episode 66 | Wat is die 2026 PredikanteSAAMkoms (en wat is dit nie)?
Meer as 100 predikante is betrokke by die 2026 PredikanteSAAMkoms. Dié geleentheid, beplan vir einde Augustus, gaan deur honderde NG predikante van regoor…
Kerkbode KolligKollig episode 65 | Trauma se onsigbare wonde – hoe lyk die kerk se sorg?
’n Klomp goed het gebeur na die moord op sy skoonouers. ’n Polisie-ondersoek, hofsaak, media. Maar toe raak dit stil, ook vanaf die kerk. “Toe sit ons nog met…
Kerkbode KolligKollig episode 64 | Sinodegangers deel indrukke by Bothaville
Hoe het afgevaardigdes en gassprekers die NG Kerk Vrystaat se sinodesitting van 7-10 Junie beleef? Kerkbode-redakteur Le Roux Schoeman praat op die laaste dag…
Kerkbode KolligKollig episode 63 | Gesprek met Nioma Venter en ander oor die kerk se ramprespons
Mense is dood, families is huisloos, plase en besighede het weggespoel, miljarde rande se skade is gely … so klink nuusopskrifte na swaar reën en vloede in…
Kerkbode KolligKollig episode 62 | Waarom moes Jesus weggaan? - Gesprek met dr Coenie Burger oor Hemelvaart
In Handelinge 1 lees ons Jesus het 40 dae na sy opstanding voor sy dissipels se oë in ’n wolk weggeraak. In hierdie episode van Kerkbode Kollig gesels Heléne…
Kerkbode KolligKollig episode 61: Dominee stap 800 km op soek na hoop
’n Dominee van Pretoria wou vanjaar, op 60 en met ’n hele paar hartklep- en skoueroperasies agter hom, sy sabbatsverlof gebruik om iewers vir 30 dae aaneen te…
Kerkbode KolligEpisode 60 | Hoekom moet ons steeds oor die Belhar-belydenis praat? - Gesprek met prof Allan Boesak
Die Belydenis van Belhar se uitkringeffek is veel wyer as die woongebied op die Kaapse Vlakte waarna die dokument vernoem is. Veertig jaar later praat hierdie…
Kerkbode KolligEpisode 59 | Hoe praat ons oor oorlog? - Gesprek met prof Stephan Joubert
Die gemak waarmee sommige in die VSA sowel as elders oorlogsverwysings uit die Bybel aanhaal om die huidige konflik in die Midde-Ooste te regverdig, laat vele…
Kerkbode KolligEpisode 58 | Oor ‘getuienis’ agter die stuurwiel + ’n gebedsgids vir Paastyd
In die kerk hoor ons baie oor wat dit beteken om oor jou geloof te getuig, maar wat van geloof op die pad? Met Paasnaweek om die draai, een van die besigste…
Kerkbode KolligKollig Episode 57 | Hoe praat ons oor Christelike geloofstyle? - Nico Simpson
Die ideale gemeente is een waar gebroke mense voel hulle kan behoort. Só vertel dr Nico Simpson, uitvoerende hoof van Bybel-Media. In hierdie gesprek vir…
Kerkbode KolligKollig episode 56 | | Wie gee om vir die een wat omgee?
Onderwysers, maatskaplike werkers en predikante moet so opgelei word dat hulle weerbaar is vir trauma. “Ons moet hulle die toerusting gee om ’n veilige hawe te…
Kerkbode KolligKollig episode 55 | ‘Gebed is vir my soos my GPS' - Dewald Hoffman, samesteller van nuwe gebedsbundel
Vroeër was sy benadering tot gebed dalk anders, maar deesdae wil hy spasies daarvoor in sy lewe skep, waar gebedsritmes as anker te midde van onsekerheid dien…
Kerkbode KolligKollig episode 54 | Kerkwees in krisistye: Marinda van Niekerk van Respond SA in gesprek met ander
Ons is besig om dié vliegtuig in die lug te bou. Só vertel dr Marinda van Niekerk oor Respond SA, die interkerklike ramphulporganisasie wat in Februarie 2024…
Kerkbode KolligKollig episode 53 | Vroue in leierskaprolle by die kerk – die gesprek bly relevant
Dit was nie “Die Kerk” wat haar meer as twee dekades gelede gekeer het om teologie te gaan studeer nie … Dit was sy sélf. Só vertel dr Nioma Venter in ’n…
Kerkbode KolligKollig episode 52 | Aftrede – Dr Thys Smith vertel meer oor hierdie lewensfase
Die lewensfase na aftrede trek wêreldwyd aandag. Mense leef langer en werk langer. Dit het “statuur gekry” sê dr Thys Smith van Wellington. Hy het self al drie…
Kerkbode KolligKollig Episode 51 | ‘Ons as kerke kan mekaar nie los nie’ – Jan Lubbe en Nioma Venter
Om saam met gelowiges uit kerke in ander lande te bid, sing (ook in isiXhosa!) en gesels oor brandpunte soos ekonomiese geregtigheid, kommer oor militarisering…
Kerkbode KolligEpisode 50 | Yolanda Dreyer oor hoe ’n mens met jou eie stukkendheid kan werk en die krag van pastorale sorg
Niemand van ons is heel nie, maar hoe werk jy met jou eie stukkendheid? Dit is die vraag wat aan die hart lê van ’n reeks gesprekke wat prof Yolanda Dreyer by…
Kerkbode KolligEpisode 49 | ‘Hoe dink ons oor hulp?’ - Jan Lubbe in gesprek met ander oor Gasa-skenking
Hoekom het die NG Kerk se leierskap juis nou besluit om R250 000 te skenk vir humanitêre hulp in Gasa? Wie kry die geld en kan ons vertrou die geld kom wel by…
Kerkbode KolligEpisode 48 | Dr Frikkie Coetzee vertel oor sy pad met evangelisasie
Dr Frikkie Coetzee is ’n predikant van Pretoria en hy lei die NG Kerk se Algemene Taakspan Evangelisasie. In dié episode van Kollig vertel hy vir Heléne…
Kerkbode KolligEpisode 47 | Maartje van der Westhuizen gesels met Barnard Beukman
As ons oor die kerk dink, dan kyk ons dikwels na die kerkbesluite wat die koerantopskrifte haal, maar die hart van die kerk lê eintlik op gemeentevlak. So sê…
Kerkbode KolligEpisode 46 | Jan Lubbe in gesprek met Barnard Beukman
"Hy dink nie ons ag die krag van ons woorde genoeg nie." So sê Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk, met verwysing na die vlak van debat wêreldwyd, maar ook…
Kerkbode KolligEpisode 45 | ‘Siekte het my ’n beter predikant gemaak’
Bennie Janse van Rensburg het ’n oorerflike spierkwynende siekte waarvoor daar nie genesing is nie. FSH-spierdistrofie, wat in 2007 by hom gediagnoseer is, het…
Kerkbode KolligEpisode 44 | Dr Barry Tolmay oor ’n teologie van ekologie - harmonie met God, mens en natuur
Dr Barry Tolmay vertel vandat hy ‘n klein seuntjie was is die natuur vir hom die plek waar hy met God kon ontmoet. As voorsitter van die NG Kerk se nuwe…
Kerkbode KolligEpisode 43 | 'Afrikaners' as slagoffers - Hoe praat ons daaroor?
Hoe praat ons oor slagofferskap binne die konteks dat (net wit?) Afrikaanse boere (?) vir vlugtelingstatus mag aansoek doen by die VSA? In ’n tyd waarin wyd…
Kerkbode KolligEpisode 42 | Boeke, geloof en ’n prysfonds wat 'hulle net wyer wil span' - Bettina Wyngaard
Die skrywer Bettina Wyngaard sê sy dink nie ’n mens kan die toekoms van Afrikaanse boeke in die breë skei van Afrikaanse boeke wat spesifiek oor geloof en…
Kerkbode KolligEpisode 40 | Gemeentes met gebroke verhale van hoop – Dr Marelize Maritz
Hoe lyk ’n gemeente wat kwalifiseer as ’n “baken” vir die toekoms van die NG Kerk? Só ’n gemeente se storie is dikwels vol gebrokenheid, maar hulle verhaal van…
Kerkbode KolligEpisode 39 | Hoe praat ons oor slagofferskap?
Hoekom hoor ’n mens by soveel wit Afrikaanse mense dat hulle ’n gevoel van slagofferskap ervaar? En hoe praat ons hieroor? In ’n tyd wat vele komplekse…
Kerkbode KolligEpisode 38 | Polarisasie, Trump en openbare getuienis
Polarisasie oor onlangse wêreldgebeure en die openbare getuienis van die NG Kerk is van die onderwerpe wat hanteer word tydens hierdie onderhoudende…
Kerkbode KolligEpisode 37 | Die belydenis van Nicea - die kerkbelydenis wat ‘almal vir 1 700 jaar saam bely’
Toe hy grootgeword het, het hy gedink Christene is Afrikaanse mense soos hy, want hy het nie baie kontak met ander mense gehad nie. Mettertyd het hy egter…
Kerkbode KolligEpisode 36 | ‘Ons is verslaaf aan besig wees’ - Ronell Bezuidenhout
Agt jaar terug het die skrywer dr Ronell Bezuidenhout die besige lewe van ’n stadspredikant agtergelaat. Met demissiestatus onder die arm het sy na haar ouers…
Kerkbode KolligEpisode 35 | 'Skielik stap jy uit met ’n ‘ons’ storie’ - Dr Braam Hanekom oor 100DorpeDialoog
Trauma, bitterheid en seer onverwerkte gevoelens lê onder die vernis van elke gemeenskap in Suid-Afrika. Dan gebeur daar ’n insident, soos gebeur het in…
Kerkbode KolligEpisode 34 | ‘My eie ma het my nie herken nie … ’ - Johnny Davids
Toe Johnny Davids as jong man sy ma en ouma gaan op soek het op die Kaapse Vlakte na hy jare tevore as seuntjie van daar af weggeloop het, het sy ma hom nie…
Kerkbode KolligEpisode 33 – ‘Dit gaan dieper as wat jy van buite sien …’ – maatskaplike werker vertel oor werk met haweloses
Dit is die verskil wat sy in hulle oë sien. Die hartseer, selfs leë, oë wat lewe kry. Dit is wat maak dat sy bly. So vertel Ntateng Poni, ’n maatskaplike…
Kerkbode KolligEpisode 32 | ‘Ek het amper doodgegaan …' – vrou wat sewe jaar op straat geleef het, vertel
“Die mens wat ek nou in die spieël sien, is nie dieselfde mens voor ek dwelms begin gebruik het nie … maar ek glo dit is God wat my geplaas het waar ek nou…
Kerkbode KolligEpisode 31 | Oud-polisievrou vertel haar storie tot op die kansel
Thea Wait was vir 26 jaar ’n administratiewe klerk in die polisie en dolgelukkig in haar werk. Vandag is sy skriba en koster van die enigste NG gemeente op die…
Kerkbode KolligEpisode 30 | ‘Die Bybel is vir my ’n genadeboek’
Die biblioteek van geskrifte wat ons ken as die Bybel is na 2000 jaar steeds ’n boek wat mense wil lees. Is dit vreemd? Nee, hy dink nie dit is vreemd nie. Die…
Kerkbode KolligEpisode 29 | 'Jy moes 'n testament opstel ... op ouderdom 18' - Bun Booyens oor diensplig
"Ek dink daar is baie mense wat afsluiting soek," sê Bun Booyens in 'n onderhoud vir dié Kollig-episode oor sy nuwe boek TROEP, wat eersdaags by Penguin…
Kerkbode KolligEpisode 28 | ‘Ek ervaar God in die natuur’
So sê langafstandatleet ds Alex Clark van die NG Gemeente Op-die-berg in Ceres. Ek gesels met hom en Kerkbode se redakteur, Le Roux Schoeman, oor hulle…
Kerkbode KolligEpisode 27 | ‘Ons sal mekaar waarskynlik nie oortuig nie’ – Frits Gaum
Dr Frits Gaum, die prominentste lid van die groep lidmate wat die NG Kerk in 2017 hof toe gevat het, praat met Kerkbode oor die kerk, die hof en die kanker wat…
Kerkbode KolligEpisode 26 | Jaco Strydom - Stories, nagstukkies en doegongs
Hy is al lankal gefassineer deur die doegong, ’n rare en misterieuse seedier van die Ooskus van Afrika. So vertel predikant en skrywer Jaco Strydom wat pas sy…
Kerkbode KolligEpisode 25 | Dís hoekom die kerkargief jou storie soek
Die NG Kerkargief op Stellenbosch is die grootste van sy soort bergplek vir die argivalia van die land se grootste en oudste Afrikaanse kerk. Argiefbestuurder…
Kerkbode KolligEpisode 24 | Oor roeping, seerkry en genade | DJ en Nadia Muller
Die een het sy roeping gehoor onder ’n boom in Mosambiek. Die ander hare tydens ’n erediens in ’n kerkgebou. Na ’n paar interessante ompaaie het ds Nadia…
Kerkbode KolligEpisode 23 | ‘Die Bybel troos my’ | Blinde veeltalige afgetrede prokureur (76) vertel sy storie
André Steyn van Worcester is blind gebore. Na hy sy regsgraad by Universiteit Stellenbosch verwerf het, het hy eers as advokaat en daarna vir baie jare as…
Kerkbode KolligEpisode 22 | Ma van twee vertel hoekom sy uithouwedlope doen vir goeie doel
Sanja Steyn van Darling het Race4Grace begin omdat sy lief is vir hardloop en ’n hart het vir die kwesbare weeskinders van Zimbabwe. Die land waar haar ouers…
Kerkbode KolligEpisode 21 | ‘As angs in jou lyf is’ – oor ’n projek gemik op klein kinders met groot emosies
Adrie Jurgensen het dadelik aan hulle Engelse bulhond, Max gedink toe sy hoor dat haar werkplek ‘n nuwe projek soek. Dié projek moes jong kinders wat sukkel…
Kerkbode KolligEpisode 20 | ‘In my andersheid het God my geroep’: Farren Cloete oor dominee en jou eie mens wees
Kerkbode Kollig het die pad gevat Weskus toe. Ons gesels met die flambojante jong dominee van die VGK-gemeente op Lambertsbaai. Farren Cloete. Haar “bediening”…
Kerkbode KolligEpisode 19: Oor balans vind met kinders se skermtyd en ‘n nuwe storiekanaal
Kenners waarsku al meer dat skermtyd bestuur moet word met jong kinders. Dog mens kan vra of in ons skermgedrewe samelewing ’n mate van skermblootstelling nie…
Kerkbode KolligEpisode 18: Dr Coenie Burger vertel meer oor sy eie geloofstorie en van sy nuwe boek
Hy het min pak gekry, maar dit was die keer wat sy pa hom nie pak gegee het nie wat hom met ander oё na sy pa laat kyk het. Dat hy sy pa as mens begin raaksien…
Kerkbode KolligEpisode 17: Jeug-tot-jeugaksie wou jongmense inspireer oor Jesus
Hy dink die NG Kerk is ryker as 50 jaar gelede. En hy dink die kerk sien groter prentjies raak, maar die Jeug tot Jeugaksie van 1974 was verbeeldingryk vir sy…
Kerkbode KolligEpisode 16 – ‘Gee aandag al raak ’n mens soms vuisvoos’ – Lizelle de Bruin oor groen stories en hoekom dit belangrik is
Voor die NG Moedergemeente op George was ’n groot eikeboom. Toe word dit afgekap na ’n kewer die dorp se akkerbome besmet het. Vandag groei op dieselfde plek…
Kerkbode KolligEpisode 15: ‘Ek wil dieselfde liefde in hierdie tieners belê as in ons seun wat op 21 dood is’
Elaine Pienaar en haar predikantman het ’n seun verloor op 21. Sy vertel sy voel die Here gee vir haar, deur haar werk as maatskaplike werker by die…
Kerkbode KolligEpisode 14: ‘Oom dominee Freddie’ gryp op 84 die kans om sy roeping uit te leef
Kerkbode het vandeesweek gesels met ’n afgetrede boer Freddie Faul wat in Februarie as standplaasleraar bevestig is by die NG Gemeente Mariental in Namibiё…
Kerkbode KolligEpisode 13: Twee stories: Gesonde baba na kankerdiagnose + hoe kies jy vir wie om te stem?
Ds Arina Zandberg van Kimberley was skaars twee maande swanger toe sy en haar man Dirk die skoknuus kry dat sy Hodgkins-limfoon het. Dit is ’n kanker wat die…
Kerkbode KolligEpisode 12: Twee skrywervriende gesels oor nuwe boeke in Pinkstertyd
Donderdag 9 Mei is Hemelvaart. Nou in verkiesingstyd in ons land wonder Cas Wepener hoeveel vernuwingswerk die Gees van God by hom kan bring as hy bereid is om…
Kerkbode KolligEpisode 11: 'n Verhaal van omkeer uit die Paarl
Aletia Grundling vertel die verhaal van hoe sy en vroue soos Cathy Ross en Jenny Arendse met liefde en omgee vir bendekinders ‘n drama-en skryfskool kon begin…
Kerkbode KolligEpisode 10: Hoe moet lidmate ‘goedkoop versoening’ verstaan?
Is verhoudings tussen wit en bruin en swart Christene in die banke van kerke soos die NG Kerk en die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) 30 jaar ná apartheid…
Kerkbode KolligEpisode 9: 'Ek is nou genees van te gou opgee' - Red 'n plaas camino-stappers vertel
Kollig Episode 9: Wanneer geloof tekkies dra Kollig reis vandeesweek binneland toe. Karoo toe. DJ Muller van Kaapkerk se kommunikasiespan is saam. Hier op…
Kerkbode KolligEpisode 8: #imagine en Pelgrimstog van Hoop se staproetes bied mense hoop
Tien jaar. Dit is hoe lank die #imagine-jeugkampe sowel as die Pelgrimstog van Hoop aan die gang is - altwee buitelugervarings wat vanuit die kerk ontstaan…