skinny.

Latest / Kerkbode Kollig

Episode 8: #imagine en Pelgrimstog van Hoop se staproetes bied mense hoop

Tien jaar. Dit is hoe lank die #imagine-jeugkampe sowel as die Pelgrimstog van Hoop aan die gang is - altwee buitelugervarings wat vanuit die kerk ontstaan het.

Tussen die meer as 2000 tieners uit sowat 212 dorpe van regoor die land en selfs uit Namibie, wat vanjaar se #imagine-kampe bygewoon het, was daar weer, soos elke jaar, kinders vir wie hierdie hulle eerste kamp ooit was. Ds Anriëtte de Ridder, een van die kampe se stigterslede vertel roerend hoe tieners vertel hierdie kampe is vir hulle meer as ’n geestelike ervaring. Dit gee hulle ook hoop.

Die joernalis Erns Grundling hou van stap…

Read the full description

Hierdie liefde deel hy met lesers en kykers ondermeer via sy Elders-reeks waarvoor hy besig is om ’n volgende reeks te maak oor ’n ’n skone, reuse-stap kuslangs vanaf Mosselbaai tot Kaap Agulhas.

Log in to save or queue this episode.

Short listen plan

No short plan yet. We need saved quotes in chapters with known start and end times, backed by a timed transcript.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.